Friday, April 15, 2016

Deel 3 AACD's 201 en verder

Deel 3 van Kalie de Jager se laserskywe wat te koop aangebied word. U kan ons (Kalie of Wia Cronje) deur middel van die kommentaarafdeling kontak of by kalie@telkomsa.net
U kan ook kontak maak deur die kommentaarafdeling (comments) aan die onderkant van die blad te volg. As u hier volg sal u ook gereeld opdaterings van die blad ontvang.
'n Volledige lys van CD's ( slegs name) kan by hierdie skakel gesien word:
http://kalie-se-boeremusiek-cds.blogspot.co.za/2016/04/cd-lys-van-kalie-de-jager.html


AACD 201 Koot Brits

 1. Rosie se vastrap; 2. Reënboogwals;
3. Rooiwal seties;4. Lekkerdraai seties;
5. Maanskynwals;6. My nooientjie vastrap;
7. Orania se Mense;8. Dierbaar is jy
9. Vêr in die Vrystaat by jou;
10. Oom Hendrik se vastrap






AACD 203 P vd Westhuizen
 1. Platrand seties; 2. Blouklip vastrap;
3. Baanbreker wals; 4. Mielieblare seties;
5. Donkerhoek vastrap; 6. Fanie se wals;
7. Opskud Paul; 8. Tarkastad;
9. Lettie se wals; 10. Oom Piet se polka;
11. Somersdagwals; 12. ou waenhuis;
13. Oor die brug en weer terug;
14. Oom Hans se gemmerdans; 15. Karringmelkwals;
16. Ek en my soetlief alleen;17. Bosved vastrap;
18. Lentebloeisels; 19. Boland seties;
20 Shannon wals; 21. Pollie jollie


AACD 203 D Opperman


 1. Kakiebos plaas; 2. Blare vastrap;
3. Klassieke wals; 4. Vêrkyker seties;
5. Jeanette wals;6. Belvedere vastrap;
7. Tant San van Christiana; 8. Fynloop seties;
9. Bruinoog wals; 10. Transvaal-toe;
11. Pêrre seties; 12. Dolf se vastrap





AACD 206 Piet de Villiers
 1. Valsbaai; 2. Skapies in die branders;
3. Ouma se baandans; 4. Klawa se vastrap;
5. Saartjie se baandans; 6. Bloublomvastrap;
7. Bruidstafelwals; 8. Ekskuus;
9. Verstote wals; 10.Hier wil ek nie bly nie;
11. Sandveldwals; 12. Finkelvastrap vir Valda;
13. Polla se wals; 14. Lettie Brand seties;
15. Piet en Niek se vastrap; 16. Jan Hooglied se wals;
17. Spinnekop keurspel; 18. Lelik maar lieflik;
19. Koljandervastrap vir Wilhelm; 20. Brandewynkeurspel
21. Vra vir ma


AACD 209 Nico Claassen

 1. Oom Hans se gemmerdans; 2. Stellenbosch verlange;
3. Liefling druk my aan jou boesem; 4. Boland seties;
5. Vaaljapie seties;6. Verloofwals;
7. Outa in die langpad; 8. Bootjie na Kammaland;
9. Mondfluitjie rock; 10. Klokkiewals;
11. Oorkant die vlei; 12. Rassie se vastrap






AACD 212 Stoepsitters
 1. Appelbloeisels polka; 2. Ossewa wals;
3. Eerste koffie vastrap; 4. Oom Louw se polka medley;
5. Verloof wals; 6. Pierre se boerekonsertina;
7. Meisie van my drome seties; 8. Piet se dinge seties;
9. Stellenbosch verlange wals; 10. Skouperd seties;
11. Kêrel van die Pêrel; 12. Lemoenplaas wals;
13. Jakkalsdraai polka; 14. Stoffel se dinge polka;
15. Wals van tant Sannie; 16. Littelos seties;
17. Anna se man vastrap; 18. Kyk hoe sag val die rëen wals;
19. Kielie bielie vastrap; 20. Liefling van my seties;
21. Frederick se mazurka; 22. Katberg se seties;
23. Wadrif polka; 24. Verlaat nie die rosies wals


AACD 213 Sandvelders
 


AACD 214 Jan Mans
 

AACD 215 Japie de Jager

 1. Seties vir Ina; 2. Huppel wals;
3. Opskud vir Maggie; 4. Skemeraand;
5. Umzumbe kaperjolle; 6. Wals vir Jean-Marie;
7. Seties vir Katryn; 8. Anna se man;
9. Oor die Drakensberge; 10. Ek is my mamma se enigste kind;
11. Suikerbos & Sarie Marais; 12. Skiet hom Louis;
13. Tant Antjie ruik na gom; 14. Swaai vastrap;
15. Spruitdrif se polka; 16. Tarkastad




AACD 216 G Bezuidenhout

1. Die wissel polka; 2. Resiesbaan seties;
3. Solank as die rietjie in die water lê;
4.Stellenbosch verlange; 5. Die golfies polka;
6. Trap en truppel; 7. Heuningby seties;
8. Mienie in die mielieland; 9. Die hartseerwals;
10. Sewejaar polka; 11. Pale-Toe;
12. Die Huisorrel polka





AACD 222 Manie Erasmus



 1. Daspoort Vastrap
2. Soutpansberg Polka
3. Bielie Balie Polka
4. Sakkie se seties






AACD 223 Manie Erasmus
 

 

AACD 224 Jan Brits
Volume 1
1. Sommer net; 2. Waterberg; 3. Nuwejaarstango;
4. Koekoekwals; 5. Sousboontjies; 6. Trouklokkies;
7. Trippel trappel; 8. Traandruppel; 9. Gala polka;
10. Roos van Mooirivier; 11. Sagte gedagtes;
12. Suikerbos; 13. Kriek Kwela; 14 Stille waters;
15. Swart turf seties; 16. Op die eiland; 17. Sonop;
18. Oom Flippie se polka; 19. Hannelie se wals;
20. Papbroek seties; 21. Vrolike boemelaar;
22. Bosveld Mazurka

Volume 2
1. Gee hom vet; 2. Marikana; 3. Kalfiewals;
4. Al lê die berge nog so blou; Sarie Marais
5. Hartseerwals; 6. Suikerrand vastrap;
7. Ou Ryperd; 8. Oom Willie se seties;
9. Kleinding se deuntjie; 10. Liefde en verlange;
11. Tant Tina se seties; 12. Langs bruisende water;
13. Neef Hendrik se polka; 14. Namakwaland seties;
15. By die waterval; 16. Ou Bok jong Blaar

AACD 227 Faan Rousseau


AACD 228 Rosseau & Zwart




AACD 229




AACD 230 Ollie Viljoen
1. Katjie van die baan; 2. Ons anker hier;
3. Klawerkaskenades; 4. Doepa en paljas;
5. Walskeurspel: a) Hartseerwals, b) Hoekom het jy my laat staan,
c) Duitsweswals, d) Kalfiewals
6. Hartenbos vastrap; 7. Sankapad;
8. Oktoberfees; 9. Slimpraatjies;
10. Kêrel van Paarl; 11. Willem in die warmwater
12. Vastrapkeuspel: a) Piet se polka; b) Veerpoot;
c) Jim Muller Keurspel no 1


AACD 231 F v Vuuren

1. Swart Faber; 2. Oom Piet se wals;
3. Oor die brug enweer terug; 4. RSM se brood enjam;
5. Gys se Boerekombuis; 6. Poerie endie wet;
7. Paultjie se bus; 8. Nicop se partytjie;
9. Hagen se huis vertraging; 10. Smit op swart en wit;
11. Du Toit se buffelkonvooi; 12. Frikkie se rugbyblikkie






AACD 232 Flip van Vuuren

1. Kaffer sak; 2. Hansie se mazurka;
3. Veldskoen; 4. Duitsweswals;
5. Tannie met die rooi rokkie;
6. Daar is net een vir my; 7. Bles se seties;
8. Daar kom die wa; 9. Sukkel mazurka;
10. Huistoe (Show me the way to go home);
11. Nag my skat (Goodnight Irene); 12. Stadig draai





AACD 233 Flip v Vuuren

1. Hoor die aandwind oor die velde;2. Calais vallei;
3. Laatsomerwals; 4. Papkuil polka;
5. Bottermelk kwadriel; 6. Rieme sny;
7. Koppieskud wals; 8. Kole gooi;
9. Aspris seties; 10. Suikerbossie;
11. Blouoogwals; 12. Suurberg polka






AACD 234 G Bezuidenhout

1. Die Anna pop Seties; 2. Die Swartkop vastrap;
3. Oom Palm se wals;4. Huisie in die Vrystaat;
5. Boomstraat;  6. 'n Liedjie van verlange;
7. Ek wil huistoe gaan; 8. Connie met die rooi rokkie;
9. Oos, wes tuis bes; 10. Die maanligwals;
11. Nog 'n dansie; 12. Vêr oor die diep blou see







AACD 235 N v Rensburg

1. Soutpansberg polka; 2. Cornelius wals;
3. Oudstryder seties; 4. Tannie met die rooi rokkie;
5. Disselboom seties; 6. Ek is my mamma se enigste kind;
7. Saartjie, Saartjie; 8. Kalfiewals;
9. Die Kliprivier polka; 10. My Suikerpoppie seties;
11. Tant Hessie se witperd; 12. Lettie Brandt seties






AACD 236 Andre Stander


1. Middernag wals; 2. Connie se seties;
3. Lang pad lekkerte; 4. Pennies op die spoor;
5. Weerklank teen die kranse; 6. Wil jy dans Karina?;
7. Wals vir Connie; 8. Hoe Groot is U







AACD 238 Japie Laubscher





(Snitte op CD)
71 Jolla se polka; 72 Jongman wals; 73 Kadoesbroek;
74 Kamiesberg seties; 75 Karoobos polka; 76 Karooland;
77 Katberg se seties; 78 Kersfontein; 79 Keurspel (Kitaar)
80 Klanke uit die kranse; 81 Klipgat seties; 82 Kom terug na my;
83 Korhaanvlei; 84 Kosie my rosie; 85 Kwikstêrtjie;
86 Lang Jan Salie; 87 Langasem; 88 Langpad polka;
89 Langs bruisende waters; 90 Lappiesdraai; 91 Leentjie;
92 Lekker seties; 93 Lekker so; 94 Lelik maar lieflik;
95 Liefling van die Bosveld; 96 Liefling van my;
97 Litte los seties; 98 Loutjie se vastrap; 99 Ma sê, Pa sê
100 Maanlig polka; 101 Maansie se wals; 102 Madeliefie wals;
103 Makouvlei se dinge; 104 Maroelaboom; 105 Meiringspoort;
106 Middernag seties; 107 Mieliebol; 108 Nag Nonna;
109 Namakwaland seties; 110 Nou toe nou; 111 Nuwejaarswals;
112 Olifantsberg; 113 Onder die ou Akkerboom; 114 Onder die ou Akkerboom;
115 Oom Dok se polka; 116 Ou Bok jong Blaar; 117 Ou Bos; 118 Ou Gonna
119 Ou Sampie; 120 Ou waenhuis; 121 Ouboet seties; 122 Oupa Jan

AACD 239 Gysie Meyer Vol 2
















1.  Platina Polka;  2.  Ou Ryperd; 
3.  My droom wals; 4.  Bosveld wals;
5.  Fanie se wals; 6.  Uitkyk wals;
7.  My nooientjie vastrap; 8.  Jakaranda vastrap;
9.  Ou waenhuis; 10. Op Kommando seties;
11. Die Hartseerwals; 12. Fynloop seties






AACD 242 Mondfluitjie

1. Red River Valley; 2. Never on Sunday;
3. Wooden Heart; 4. Birthday waltz;
5. Outsider; 6. Lily Marlene    ;
7. Boerenooientjie; 8. Daar oorkant die spruit;
9. Que Sera Sera; 10. kalfie wals - Ver oor die diep blou see; 11. Jy is my sonskyn;
12. Die hand vol vere; Perdeby; Tannie met die rooi rokkie





AACD 243 George Faber
  1. O my ma; 2. Minuet; 3. Boerejol;
4. Willie wil nie; 5. Kristalwaters;
6. Opsit wals; 7. Baanbreker wals;
8. Speel vir my; 9. Ek is my mamma se enigste kind;
10. Laat slaper; 11. Verlange;
12. Hulde aan Jimmy; 13. As dit nag is indie Bosveld;
14. Tyd en wyl; 15. Lenie se polka;
16. Oudtshoorn; 17. Verlate strate;
18. Mooi nooi

1 comment:

  1. Kan julle asb vir my al die cd's wat julle van my pa corrie nortje het ,net vir my lys ...ek stel so graag belang om te koop wat ek nie op cd het nie,,,groot asb ...klein corrie nortje...0835118149

    ReplyDelete