Monday, April 11, 2016

Deel 1: AACD's 11 tot 100

Hierdie is deel 1 van 'n lys van CD's wat tans deur Kalie de Jager verkoop word. Kontak vir Kalie by kalie@telkomsa.net 
U kan ook kontak maak deur die kommentaarafdeling (comments) aan die onderkant van die blad te volg. As u hier volg sal u ook gereeld opdaterings van die blad ontvang.
'n Volledige lys van CD's ( slegs name) kan by hierdie skakel gesien word:
http://kalie-se-boeremusiek-cds.blogspot.co.za/2016/04/cd-lys-van-kalie-de-jager.html

AACD 11 - Tom Senekal

1. Kommandopolka ; 2. Lentebloeisels
3. Dik Anna polka 4. Wonderboom wals
5. Fynloop settees; 6. Hartlamwals
7. Taaibospolka; 8. Uit die Boland
9. Jaap se spykers; 10. Wals van tant Sannie
11. Oestyd op die plaas; 12. Suikerbossie
13. Knersvlakte; 14. Onder in die vlei
15. Peet se settees; 16. Transvaal wals
17. Tref en trap vastrap; 18. Henk se streke 19. Rosyntjiebos; 20. Tom se vastrap


AACD 12 - Tom Senekal

Ouboet speel weer
1. Kransdraai; 2. Wals vir Jan
3. Tolbos Seties; 4. Wals vir Adrie
5. Frik se Vastrap; 6. Ek en my Soetlief Alleen
7. Neef Frans se polka; 8. So Speel die Boere
9. Laat in die Nag; 10. Onder in die Vlei
11. Manie se Vastrap; 12. Kromdraaiwals
13. Askoek Seties; 14. Jakaranda Vastrap




AACD 14 Tom Senekal
1.      Kommando polka; 2. Pietie se wals
3.      Kransdraai; 4. Transvaal wals
5.      Potbrood settees; 6. Oestyd op di eplaas
7.      Kromdraai mazurka; 8. Kêrels Kêrels
9.      Fynloop settees; 10. Hier's ek weer;
11.   Wonderboom wals; 12. Laat my los
13.   Roosterkoek settees; 14. Uit die Boland
15.   Skoffelploeg settees; 16. Jaap se spykers
17.   Kalfiewals; 18. Witwortel vastrap
19.   Dierbaar is jy; 20. Robbie se mazurka
21.   Disselboom settees; 22. Blinkfaan   


AACD 15 60 Goue Jare
1. Lentebloeisels - Manie Bodenstein
2. Minuet-Kayla Jade - Nic Potgieter   
3. Vaaljapie Vastrap - Willie Fourie               
4. Suikerbossie - Peter Wolmarans
5. Wals vir Kalie - Danie Barnard
6. Maankoors - Manie Bodenstein
7. Wals met Ruan - Nic Potgieter   
8. Lofman se dinge - Willie Fourie                       
9. Windlawaai - Peter Womarans   
10.Wals van tant Sannie keurspel - Danie Barnard
11. Herinneringe aan Bles - Manie Bodenstein
12. Michelle - Nic Potgieter
13. Louise se vastrap - Willie Fourie
14. Oom Gey se vastrap - Peter Wolmarans
15. Dik Anna Polka keurspel - Danie Barnard
16. Dierbaar is jy - Manie Bodenstein
17. Blue skirt walts/Blue eyes crying in the rain -
18. Melodie vir Elana - Willie Fourie
19. Platteland - Manie Bodenstein
20. Izanne/ koue hart - Nic Potgieter
21. 'n Walsie met Elsa - Willie Fourie
22. Sestig jaar van Boeremusiek - Peter Wolmarans


AACD 16 Kitare van die ou snare 1
1. Padlangs / Daleside vastrap—Danie Barnard
2. Ou Ryperd—Neels van Vuuren
3. Draaibobbejaan keurspel—Hennie Strydom
4. Sonop Keurspel—Louis du Toit
5. Oom Kalie—Johan van Vuuren
6. Pamela se ouma woon in Boomstraat—George Faber
7. Lente op die plaas—Neels van Vuuren
8. Ria se wals—Danie Barnard
9. Oom Bossie van die Bosveld—Louis du Toit
10. Lekker swaai—Johan van Vuuren
11. Wals vir Nadia—Hennie Strydom
12. Ou Sewes se settees—Neels van Vuuren
13 Westewindjie—George Faber
14. Kom laat ons dans—Danie Barnard
15. Tim se vastrap
16. Kinders van die wind
17. Neels se dinge—Neels van Vuuren
18. Verleë wals—Danie Barnard

AACD 16 Kitare van die ou snare 2
1. Sondebok - Johan v Vuuren
2. Wals vir Laetitia - George Faber
3. Meisie van my drome - Louis du Toit
4. Wals van tant Sannie - Danie Barnard
5. Hantamberge - Nic Potgieter
6. Sousboontjies - Neelsie v Vuuren
7. Hoedhak - Hennie Strydom
8. Totsiens my liefling - Johan v Vuuren
9. Sout en peper - George Faber
10. Tyd en wyl - Nic Potgieter
11. Babelaas - Hennie Strydom
12. Wals vir Kalie - Danie Barnard
13. Rooiklip settees - Neelsie v Vuuren
14. Mayfair samba - Louis du Toit
15. Kaapstad - Johan v Vuuren
16. Roosterkoek settees - George Faber
17. Leeufontein wals - Neelsie v Vuuren
18. Draai, draai, draai - Louis du Toit
19. Dik Anna polka - Danie Barnard
20. Speel vir my swerwer - Nic Potgieter
21. Wals van herinneringe - Hennie Strydom
22. Suikerbossie Electrified - Almal saam

AACD 18 Faan Harris
1. Soutpansberg settees; 2. Eileen -Allanah - wals
3. Anna Pop - settees; 4. Ek is my mamma se enigste kind
5. Hierjy - polka; 6. Hartseerwals
7. Rooidagtoe - polka; 8. Kromdraai - mazurka
9. Laat my lekker kry - settees; 10. Laat my los - polka
11. Hartlamwals; 12. Mienie in die mielieland
13. Lief Fransie - wals; 14. Moenie ook Kool - seties
15. Neef Frans se polka; 16. Wals van tant Sannie
17. Plattoon - polka; 18. Transvaalse wals
19. Soutpansberg polka; 20. Warm pampoen - seties 



AACD 19 Silver de Lange
1.  Dik Anna - polka; 2. Dink aan my - mazurka  
3. Een druk en een soen - polka; 4. Tant Sara se polka   
5. Ek het jou lief - wals; 6. Ek sal jou betaal - settees   
7. Het jy my nog lief? - wals; 8. Tant Trys polka 
9. Hoe ry die trein; 10. Kom laat ons dans - vastrap  
11. Ek verlang na jou - wals; 12. Mooi rooi bekkie - polka 
14. Militaire tweepas - vastrap; 15. Moenie so maak nie - polka; 16. Spaanse wals; 17. Wit wortel - polka  
18 Jy breek my hart - wals; 19. Ou Kieriebout - polka  
20. Verloof - wals 



AACD 20 Japie Laubscher
1. Ou waenhuis; 2. Salomi Wals;              
3. Nuwejaarswals; 4. Die saamstaan;
5. Onder die akkerboom; 6. Die kalfiewals;
7. Boplaas Polka; 8. Makouvlei se dinge;              
9. Stywe lyfie; 10.Tameletjie;                
11. Kadoesbroek Seties); 12. Lang Jan Salie;
13. Lekker so; 14. Kosie my rosie;
15. Jolla se Polka; 16. Middernag Seties  
17. Strikdas Polka; 18. Kwikstertjie Vastrap
19. Vlakfontein; 20. Kamiesberg Seties
21  Dassie Draai; 22. Die President se wals


AACD 21 Piet Zwart

1. Saterdag jolyt; 2. Sommer so;
3. Groot leeu mazurka; 4. Skeerpoort
5. Ouma se seties; 6. Opskud Petoors
7. Dwaalboom; 8. Al lê die berge nog so bou
9. Net 'n liedjie; 10. Op toer
11. Noordwes wals; 2. Riempies
13. Ligvoet; 14. Rooikrans seties
15. Daantjie se vastrap




AACD 22 Johnny Booyse


AACD 23 Rassie Erasmus



AACD 24 Flip du Bruyn
1. Kliprivier; 2. Neef Frans se polka; 3. Marie se wals;
4. Boeretroos; 5. By die waterval; 6. Cornelius wals
7. Somewhere my love; 8. Draaibobbejaan
9. Boskraai seties; 10. Sprokie vir 'n stadskind
11. Sonop; 12. Hartseerwals; 13. Oom Hans se gemmerdans
14. Rosie se vastrap; 15. Wil jy dans Karina
16. By die treurwilger; 17. Ou waenhuis
18. Magoebaskloof wals; 19. Karolis
20. Piet en Hendrik se wals; 21. Aandlied van die voëls


AACD 25 Dirk Laas

1. Staan maak; 2. Excelcior Wals;         
3. Warrelende briesies; 4. Stofstorms in die Vrystaat;
5. Strandmymerings; 6. Pongola;     
7. Skooljare; 8. Die skilpad aanstap;
9. Neef Frans se Polka; 10. Die "Swieng" wals;
11. Wildsbiltong; 12. Te laat vir trane;
13. Die Altona Vastrap; 14. Ek hunker na jou liefde; 





AACD 26 Joe Hooneberg
1.  Bietjie Bees Mazurka; 2. Boksak Medley;
3.  Die Baanbrekerswals; 4. Piccanin Barn Dans
5.  Aand Mymeringe - Wals; 6. O My Ma - Polka;
7.  Onder die Afrikaanse maan - Wals;     
8.  Pietersburg Seties; 9.  Hier is ek weer - Polka;
10. Jopie Settees; 11. Sannie gee my brood - Seties
12. Vat jou goed - Polka; 13. Vaalrivier - Wals        
14. Ek het jou lief - Polka; 15. Portugees - Wals      
16. Resiesbaan Seties; 17. Soetlief - Wals           
18. Jamkoek - Polka; 19. Donkermaan - Wals
20. Perdewa - Polka


AACD 27 Piet Zwart

1. Klein Jan; 2. Bles en Corrie se wals;
3. Kortpad seties; 4. Dorsland vastrap;
5. Stywe lyne; 6. Mooiplaas; 7. Meisie se wals;        
8. Bitterboom Seties; 9. Oulap; 10. Laatslaperswals;      
11.  Wakkertrap; 12. Tarkastad;
13. Oudtshoorn vastrap; 14. Klein Corrie se bokjol;           
15. Skorrie Morrie





AACD 28 Vyf de Jagers

1. Kongo polka; 2. Seties keurspel; 3. Boland seties;
4. Die ou waenhuis; 5. My nooientjie; 6. By die treurende wilger; 7. Die aap seties; 8. Someraand seties
9. Opskud vir Maggie; 10. Sussie se wals
11. Swaai vastrap; 12. Die Heuningkwas
13.  Daar kom die Alibama; 14. Yolandé se wals
15.   Vastrap vir Jessica; 16. Soutpansberg seties
17.   Wals vir Jean-Marie; 18. Koue Patat Vastrap
19     Vaaljapie Vastrap; 20. Portugese wals
21.   Jakaranda Vastrap; 22. Hartseerwals


AACD 29 Chris de Jager
1. Chris se dinge; 2. Sakkie Sakkieseties;
3. Soutpansberg polka; 4. Melodie vir Bridgette;
5. Suikerbossie; 6. Klipbankseties;
7. Net 'n walsie; 8. Hendrik se vastrap;
9. Militaire Tweepas; 10.Witbank toe;
11. Ben se wals; 12. Uitspan;
13  Agter die Blouberge; 14. Oor en oor;
15. Wals vir Charla; 16. Steelpoortseties;
17. Onder die kremetartboom; 18. Opsitwals;
19. Groenvyseties;



AACD 30 Chris de Jager
1. Chris se dinge; 2. Sakkie Sakkieseties;
3. Soutpansberg polka; 4. Melodie vir Bridgette;
5. Suikerbossie; 6. Klipbankseties;
7. Net 'n walsie; 8. Hendrik se vastrap;
9. Militaire Tweepas; 10.Witbank toe;
11. Ben se wals; 12. Uitspan;
13  Agter die Blouberge; 14. Oor en oor;
15. Wals vir Charla; 16. Steelpoortseties;
17. Onder die kremetartboom; 18. Opsitwals;
19. Groenvyseties;



AACD 31 Regardt de Bruin
1. Kristalwaters; 2. Bosveld Vastrap;
3. Lentebloeisels; 4. Tant San van Christiana;
5. Shannon; 6. Verkyker Seties;
7. Oom Louw se Polka; 8. Lewenslank;
9. Daspoort Vastrap; 10. Fanie se Wals;          
11. Trad. Keurspel  a)   Connie met die rooi rokkie
         b)  Lettie Brandt; c) Soutpansberg   
12. Linda; 13. Een druk een soen; 14  Minuet;       
15. Hartbeesfontein; 16. Donkerhoek Vastrap;




AACD 32 Regardt de Bruin

1. Daar doer in die bosveld; 2. Bosveld Vastrap;
3. Ou Waenhuis; 4. Dagbreekwals;
5. Hartenbos; 6. Duitswes Wals;
7. Regardt se Vastrap; 8. Magoebaskloof;      
9. Blikkiesdorp; 10. Jy laat my treurig voel;
11. Voëlvoet; 12. Boskraai Setties;
13. Dorsland; 14. Wakkerskud Vastrap;
15. Lentevrolikheid; 16. Bokveld Vastrap

  


AACD 33 Verskeie musikante
1. Tant San van Christiana; 2. Mielieblare;
3. Kronkelpaadjies; 4. Seties vir Ina;
5. Sannie verloof jou nou aan my;
6. Ek is my mamma se enigste kind;
7. Feestyd op Rooihuiskraal; 8. Anna se man;
9. Tiptol; 10. Korrie se seties; 11.  Een druk een soen;
12. Wals vir Maude; 13. Keetmanshoop;
14. Imbuialaan wals; 15. Lettie Brand seties;
16. Oom Hennie se polka; 17. Japie Laubscher vastrap
18. Bosveld seties; 19.  Daar onder lê 'n besie dood
20. Wals vir tant Sannie; 21. Tolbos seties;
22. By die waterval; 23. Rika se wals; 24. Vastrap keurspel;


AACD 34 Piet Zwart


AACD 35 Dries Laas


1. Pollie jollie; 2. Christo se seties;
3. Uitkyk wals; 4. Kwaggasrand;
5. Gesondheid; 6. Dries Lombard seties;
7. Na die reën; 8. Verkyker seties;
9. Verlange vastrap; 10. Jim Muller no 1;
11. Lentebloeisels; 12. Donkerhoek;
13. Seties; 14. Saterdagaand seties;
15. Padlangs.
 


AACD 36 Henning Joubert


1. Oor die brug en weer terug; 2. Kortpad seties;
3. Boekenhout vastrap; 4. Lentegbloeisels;
5. Nico van Rensburg keurspel; 6. Saterdagaand seties;
7. Rotundus; 8. Meisie se wals;
9. Tarkastad; 10. Doudruppel vastrap;
11. Bitterboom seties; 12. Dans met Poppie;
13. Kuslangs; 14. Opskud;
15. Jakaranda vastrap;
 


AACD 37


Vastrap Keurspel:
1. Die padda wou gaan  opsit; 2. Bobbejaan
3. Veerpoot; 4. Warmvat
Afrikaanse keurspel:
5. Was ek maar 'n digter; 6. Rolbos
7. Hantamberge; 8. Tahiti
Seties keurspel:
9.   Vasvat; 10. Warm pampoen
11. Boesmanland; 12. Vlakdrif
Country keurspel:
13. Please release me; 14. South of the border
15. Blue eyes crying in the rain; 16. Green green gras
      of home; 17. Gee hom gas;
Oom Hans se gemmerdans keurspel
18. Oom Hans se  gemmerdans; 19. Suikerbossie
Tant mossie se sakkie sakkie  boeredans keurspel:
20. Tant Mossie se sakkie  sakkie  boeredans; 21. Feestyd se wysie
2. Hoe ry die Boere; 23. Oukraalliedjie; 24. Kalfiewals
Hooked on sakkie keurspel:
25. Hooked on sakkie; 26. Vat jou goed; 27. Ou waenhuis
Hou my bietjie vas keurspel:
28. Hou my bietjie vas; 29. Royal hotel; 30. Kliprivier polka
 


AACD 38 Dirk Fourie


1. Oor die brug en weer terug; 2. Frans en Elize se wals;
3. Attie se dinge Dirk; 4. Uit en tuis seties;
5. Klein Gerrie se wals; 6. Dans met Matanja;
7. Oosmoot se mense; 8. Wals vir Angie;
9. Opskud Morné; 10. Alte bly Seties;
11.  Chani en Ulandi se wals; 12. Opskud Danel;
13. As dit nag is in die Bosveld; 14. Vastrap Ilze en Liezel


          

AACD 39 Dirk Fourie
1. Die Blou Bulle vastrap; 2. Vastrap seties;
3. Emmie se wals; 4. Bergsig vastrap;
5. Daleen se wals; 6. Besoektyd;
7. Oujaarwals; 8. Gerrie se opskud;
9. Gawie se konsertina; 10. Saamstaan seties;
11. Treurwilger wals; 12. Opskud Valerie;
13. Kwela Salome; 14. Wanda se wals;
15. Net vir jou;





AACD 41 Koot Brits


1. Neef Frans se polka; 2. Maanskynwals;
3. Annapop Seties; 4. Tant Hessie se witperd;
5. Doringboomwals; 6. Lekkerdraai Seties;
7. Abdol; 8. Daspoort Tonnel; 9. Askoek Seties;
10. Piet en Hendrik se wals; 11. Oom Hendrik se vastrap;
12. Opsitwals; 13. Soutpansbergpolka;
14. Grysduikervastrap.

    


AACD 42 Koot Brits


1. Verjaardagtyd; 2. Mielieblare Seties; 
3. Ek is my mamma se enigste kind;
4. Soutpansberg polka; 5. Katrina seties;
6. Manie se wals; 7. Witpoortjie polka;
8. Stella wals; 9. Sakkie se seties;
10. Konsertina; 11. Lettie se wals;
12. Retha se verjaarsdag; 13. Swaziland;
14. Tant Antjie ruik na gom.       
 


AACD 43 Nic Potgieter


AACD 44 Eddie Wilkinson
1.  Manie se vastrap/Slimpraatjies; 2. Askoek/ Boskraai seties; 3. Ou waenhuis; 4. Kalfie wals/Jy is my liefling;
5. Buys se kêrels/ Soutpansberg polka;
6. Outa in die langpad; 7. Namakwa seties;
8. Boesmanland; 9.  Hou jou roksak toe;
10. Bont koei seties; 11. Liewe Lulu;
12. Blue eyes/Pleaswe release me;
13. Haak hom Blokkies; 14. Platboom/Lapland;
15. My Bonnie/As al die riviere; 16. Konsertina boogie;
17. Nakais/Connie se seties; 18. Fyndraai;
19. Lekker ou Jan; 20. Voortrekker wals/ Kinders van diewind; 21. Penniefluitjie kwêla/ Tarkastad; 22. Oom Hans se gemmerdans



AACD 45 Koot Brits
1. Petro se wals; 2. De Bruynstraat;
3. Drakensberg van verlange; 4. Ver in die Vrystaat by jou - wals; 5. Orania se mense; 6. Kuilvoer seties;    
7. Salomé wals; 8. Connie se seties; 9. Hierjy polka;
10. Fynloop seties; 11. Kromdraai mazurka;         
12. Kom laat ons dans; 13. Petronella;
14. Die Katriena seties; 15. Outydse Kwadril;
16. Koot se vastrap; 17. Mooi is die maan;   
18. Warmpatat




AACD 46 Frank Taylor


1. Bosveld vastrap; 2. Frederiklaan;
3. Kom saam; 4. Bokstraat;
5. Verlange; 5. Schoonspruit;
6. Klipkap; 7. Wals van tant Sannie;
8. Dans met my; 9. Hartenbos vastrap;
10. Laataand; 11. Lentebloeisels;
12. Fanie se wals; 13. Daspoort vastrap;
14. Outa in die langpad; 15. Voetpad 


   
AACD 47 Corrie Nortje


1. Boekenhout Vastrap; 2. Verlate Strate;
3. Lettie se Wals; 4. Kleinjan Vastrap;
5. Bles en Corrie se Wals; 6. Dans met Poppie;   
7. Tyd vir Tee Seties; 8. Draai Bobbejaan;    
9. Klein Corrie se Bokjol; 10. Dennis se Dinge;     
11.  Lettie Brandt Seties; 12. Laatslaper Wals;
13. Kiaatstraat Vastrap; 14. Konsertina Boogie




AACD 48 Basson & Saunders


1. Jukskei Vastrap; 2. Ponie se wals;                          
3. Warmwater keurspel; 4. By Deon se plaas;    
5. Hansie en Jannie se dinge; 6. Kinders van die wind;
7. Konsertina groete; 8. Flippie se wals;         
9. Eddie se vastrap; 10. Nic se tango;
11. Soutpansberg polka; 12. Wals op F
13. Willie wil nie; 14. Hekskop keurspel;
15. Dave se dinge; 16. Duitswes wals;         
17. Setees keurspel; 18. Maanskyn wals 
 


AACD 50 Chris Theron

 


AACD 51 Marius Louw













AACD 52 Johnny Mollentze
 


AACD 53 Verskeie musikante
1. Bosveld vastrap2. Koekie se seties;     
3. Anna se wals; 4. Tot laat toe vastrap;
5. Word jou goue hare silwer; 6. My nooientjie vastrap;
7.  Daspoort vastrap; 8. Velskoen wals;
9.  Zuurberg vastrap; 10. Hartenbos vastrap;
11. Fanie se wals; 12. Jakaranda vastrap
13. Boskraal seties; 14. Uitkyk wals;               
15. Swaai vastrap16. My droom wals;      
17. Op kommando seties; 18. Uitspan seties;         
19. Bosveld wals20. Oom Piet se polka



AACD 53 Gys Meyer
1.  Tiender boogie; 2.  Warm Pampoen seties        
3.  Word jou goue hare silwer; 4.  Houtbosloop           
5.  Palmswaai; 6.  Laeveld toe;              
7.  Babsfontein; 8. Sioux City Sue
9.  Hawaii Lani; 10.   Petronella 
11.   Laataand wals; 12. Cutwani     
13.   Konsertinaswaai; 14. Ounooi se wals       
15.   Verlange; 16. Kalfiewals
17.   Vosperd Polka.




AACD 54 Rassie Erasmus


1.    Spore in die sand; 2. Avondstilte;
3.    Eergister, vandag, dieselfde; 4.    Liefde vir altyd   
5.    Afgedroogde trane; 6. Ons twee alleen   
7.    Geen groter liefde; 8. Die lelie van die dal
9.    Die laaste myl; 10. Liefling van my lewe
11.    Nader as 'n vriend; 12. Môrester






AACD 55 Nicola Brown
1. Blikkiesdorp vastrap; 2. Mielieblare
3. Magoebaskloof wals; 4. Die nuwe huis
5. Oulap; 6. Soutpansberg settees
7. Kliprivier polka; 8. Die ou waenhuis vastrap
9. Fyndraai; 10. Droomwals
11. Suikerbossie; 12. Pollie jollie
13. Hartebeesfontein; 14. Tarkastad
15. Misvloer settees; 16. Rosedale vastrap
17. Hartseerwals; 18. Daantjie se vastrap 




AACD 57 Paul Roodt

1. Tant Hessie se wit perd; 2. Rooiduin seties
3. Aan die einde van die dag; 4. Outa in die langpad
5. Visserman seties; 6. Paul se vastrap
7. Gertjie; 8. Boereseun
9. Vaalhoed se baas; 10. Santie se kopdoek

11. Bosbank seties; 12. Huisie in die Vrystaat
13. As dit nag is in die Bosveld; 14. Kleinjan
15. Vrydagaand seties; 16. Sonop



AACD 58 Fanie Bosch

1. Jakaranda vastrap; 2. Terugkoms
3. Koekie se seties; 4. Rosie se vastrap
5. Wegloper wals; 6. My nooientjie vastrap
7. Sleep wals; 8. Chris se vastrap
9. Sannie se dinge; 10. Daspoort vastrap
11. Verlange wals; 12. Swaai vastrap
13 Winterkoue; 14. Wildeboer vastrap
15. Piet se wals; 16. Springbokkie seties;
17. Perdesport; 18. Jakkalsdraai seties;
19. Eeufeeswals; 20. Swartspruit
21. Dorpwals; 22. Daspoort tonnel; 23. Op kommando seties
24. Bosveld wals; 25. Hartenbosch vastrap



AACD 59 Tom Senekal

1. Keurspel - Laat my los; 2. Pietie se wals
3. Skoffelploeg seties; 4. Wonderboom wals
5. Wals vir Jan; 6. Laat in die nag
7. Askoek seties; 8. Knersvlakte
9. Taaibos polka; 10. Jaap se spyker
11. Tref en trap keurspel






AACD 60 Verskeie musikante

1. Warmpatat polka ; 2. Een druk een soen seties
3. Papbroek settees; 4. Dik Anna polka
5. Grieta jou liewe ding; 6. Lettie Brand seties
7. Ou Waenhuis; 8. Petronella vastrap
9. Kommando polka; 10. Konsertina
11. Hessie se witperd; 12. Karringmelkwals
13. Vaalhoed se baas ; 14. Uit die Boland
15. Kêrel van die Pêrel





AACD 61 George Abrahams
1. Banjo groete; 2. Fordsburg kwela
3. Kristal tokkel; 4. Totsiens my liefling
5. Oom Tap; 6. Jeppestraat
7. Fynvat; 8. Matroosfontein
9. Visserswals; 10. George se dinge
11. Oom Kalie; 12. Vrolikheid
13. Die verneuk seties; 14. Stoppie
15. Ek is my ma se enigste kind; 16. Blou Makwassie berge
17. Die wolkombers; 18. Hou vir my
19. Vaalhoed se baas; 20. Die Soutpansberg seties
21. Die Kolonie wals; 22. Kleinjan skiet die kat
23. Ekskuus; 24. Die dagbreek wals



AACD 62 Piet Zwart
1. Vaalhoed se baas; 2. Duitswes wals
3. Ou Waenhuis; 4. Soutpansberg seties

5. Kommando polka; 6. Stellenbosch verlange

7. Oom Louw se polka; 8. Klop klop wals

9. Soutpansberg polka; 10. Magoebaskloof
11. Faan se polka; 12. Onder in die vlei

13. Laat my los polka; 14. Mielieblare

15. Rooi koei se baas




AACD 63 Theuns Botes e.a.

1. Opskud vir Eileen; 2. Goodwood Ghoema
3. Oom Kerneels se seties; 4. Laggoed, vonkelende oë
5. Thorn Hill; 6, Voortrekkerwals
7. Anna se vetkoek; 8. Sewe jaar het ek na haar gevry
9. Marisa; 10. Wals vir Chantelle
11. Vaaldam Seties; 12. Kwela Meraai
13. Bollie se opskud; 14. Kalfiewals
15. Skoolbus.




AACD 64 David de Lange

1. Hessie se witperd; 2. Oom Bart
3. Ek wil terug na die plaas;
4. Loekie, Loekie, Loekie; 5. Ek wil trou (vastrap)
6. Voortrekker wals; 7. Bosveld liefde (vastrap)
8. Die karringvat seties; 9. Vra Lammie vra (vastrap)
10. Houtkapperlied (polka); 11. Boerefees (vastrap)
12. Die verloofwals; 13. Skeeloog Daisy
14. Suikerkalbas; 15. Vaalhoed se baas
16. Pieta polka; 17. Arme vroutjie
18. Wapadwals ; 19. Die lekker kêrels
20. Tien mooi nooiens




AACD 65 David de Lange


1. Die Biervat Polka; 2. Hardloop hasie
3. Petronella; 4. Boerefees
5. Daisy Polka; 6. Ons land
7. Sy's 'n mooi nooi; 8. Boomstraat se nooiens9. Jy is my liefling; 10. Houtkapperlied
11. Ma; 12. Antjie my liewe Antjie
13. Tamatiekonfyt; 14. Hou jou meisie
15. Hoe voel jou voete?



AACD 66 Atlantic orkes

1. Bosveld vastrap; 2. Frederiklaan
3. Padlangs; 4. Boland seties
5. Eensaam; 6. Verlange
7. Verkyker Seties; 8. Wals van Tant Sannie
9. Hartenbosch vastrap; 10. Lentebloeisels
11. Tarkastad; 12. Daspoort vastrap
13. Outa in die Langpad





AACD 67 Chris Blignault

1.  Ou Ryperd; 2. Ou tante Koba           
3. Tanniemet die rooi rokkie; 4. Die apie       
5. Die donkie; 6. Daar oorkant die spruit
7. Groenbone; 8. Jan asseblief tog!
9. Stellenbosch roep my; 10. Die trein na Pretoria
11. Vlooi, vlooi; 12. Nuwejaar
13. Diep in die hart van die Boland;
14. Daar is ‘n lekker lappie mielies;
15. Hoe verlang ek na my plaas; 16. Moooirivier se maan
17. Sy is my dolla; 18. Bruilof; 19. Ek sing ‘n liedjie        
20. Die Bosveld bul; 21. Ken jy daardie nooientjie
22.    Ek verlang na die Bosveld; 23. Twaalf myl; 24. Hoe lieflik is my Sarie
25.    As die maan so skyn; 26. Daar woon my nooi; 27.  My oupoa het ‘n perd
28.   Tannie ek wil ‘n stukkie melktert hê.


AACD 68 Wolmarans & Bester
 1. Soutpansberg polka; 2. Sonop; 3. Oom Tienie se masurka
4. Kliprivier polka; 5. Die ou waenhuis; 6. Draai bobbejaan
7. Al lê die berge nog so blou; 8. Sommer so ou walsie;
9. Leentjie; 10. Rooijakkalse seties
11. Wals van die outyd; 12. Soutpanberg seties
13. O die liewe Martatjie; 14. Daar kom die wa;
15. Ou ryperd






AACD 69 Makoppers
1. Hier kom 'n ding 2. Oom Ockie se vastrap;
3. Magoebaskloof wals; 4. Grootvlei seties
5. Platboom polka; 6. Brandvlei se dinge;
7. Piet se riel; 8. Een Sondag op die plaas;
9. Soutpansberg seties; 10. Tweefontein polka;
11. Diepkloof vastrap; 12.Stellenbosch verlange;
13. Mariepskop seties; 14. Grootpens kwêla  






AACD 70 Dirk Fourie

1. Tafelberg verlange; 2. Boomstraat seties;
3. Tarkastad; 4. Wals met Danel;
5. Rosedale vastrap; 6. Vastrap Anna;
7. Dirk se dinge; 8. Net vir jou;
9. Kortpad; 10. Stadsaal seties;
11. Elize se wals; 12. Opskud Niel






AACD 71 Nic Potgieter

1. Song I'd like to sing; 2. Hush, hush Maria;
3. Verleë; 4. Darlin'; 5. Daspoort tonnel;
6. Skinderpraatjies; 7. Are you on the road loving?;
8. Me again; 9. You're my best friend;
10. Mardi Gras; 11. Sinkplaatpaaie; 12. Lucille;
13. Blanket on the ground; 14. Pearly Shells, Green green;
15. When the sun says goodbye; 16. Clarinet polka;
17. Voëlvoet; 18. Boereparty; 19. Devil woman;                
20. Master Jack; 21. Release me; 22. Estelle



AACD 72 SAP orkes

1. Verlange; 2. Albertyn polka; 3. Soutpansberg seties;
4. Sien jou weer; 5. Sy's 'n bietjie bees;
6. Koekie se seties; 7. Rooijakkals seties; 8. Misvloer seties;
9. Oom Louw se polka; 10. Uit die Boland;
11. Suurberg opskud; 12. Tant San van Christiana



AACD 73 Tom Prins
 1. Sannie gee my koffie; 2. Hartbeesfontein;
3. Kalfiewals; 4. Seinehof se mense;
5. Bosbank seties; 6. Willie se polka;
7. Shannon wals; 8. Soutpansberg seties;
9. Sesdestraat; 10. Hartseerwals;
11. Lucille; 12. Oom Louw se polka;
13. Blouwildebees; 14. Ek dink weer vanaand aan jou






AACD 75 Neels Mattheus
1.  Hankey se mense; 2. Tant Lettie se wals;
3. Verkyker seties; 4. Kliprivier polka;        
5. Tienie se wals; 6. Nanaga; 7. Oom Jannie het gaan jag;
8. Gamtoos opskud; 9. Draai bobbejaan;    
10. Kom wals11. Witblits vastrap;
12. Buys se kêrels; 13. Baai toe;     
14. Wat maak oom Kalie daar?; 15. Velddrif seties;
16. Laat my los polka; 17. Net 'n stille uurtjie;
18. Hoe ry die boere; 19. Huisie in die berge;
20. Skommel seties; 21. Cornelius wals;         
22. Ver in die ou Kalaharie; 23. Sarie Marais;
24. Kommando polka;  25. Annatjie   
      
      

AACD 76 Barry Cornelius

1. Barry se boogie; 2. Skoonspruit wals;
3. Vaalpens boogie; 4. Barry se wals;
5. Loch Vaal kwêla; 6. Aandskemering;
7. Sondebok; 8. Hartebees seties;
9. Klawer seties; 10. O so alleen (Lonesome me);
11. Johler kwêla; 12. Koffiekan affêre






AACD 76 Nic Potgieter
 




AACD 80 Bettie Ferns
 1. Draai bobbbejaan mazurka; 2. Kalfie wals;
3. Kolperd; 4. Swartskaap;   
5. Jakkalsfontein; 6. O, was ek maar dood;
7. Jan Pierewiet; 8. Wêreld ek wil jou verlaat;
9. Skietfontein; 10. Kommando ;
11. Boere braaivleisaand ; 12. Vanaand gaan die volkies koring sny; 13. Bietjie bees; 14. Blesperd; 15. Lettie Brand; 16. Bloemfontein lansers; 17. Daar lê die ding;
18. Hartlam ek is lief vir jou ;      
19. Transvaalse nooiens; 20. Daar bo in die berg; 21. Wys my die pad; 22. As ons getroud is; 23. Aai Aai die witborskraai; 24. My hartjie my liefie



AACD 81 Gert Ross
1.  Bladjang; 2. Drakensberge; 3.  Hessie se vastrap;
4.  Gertjie wals; 5.  Sukkel seties;
6.  Ek weet nie mooi nie; 7.  Jakkalsdraai polka;
8.  Meisie van my drome; 9.  Leentjie;
10. Ek is my mamma se enigte kind;
11.  Suikerbos; 12. Verneuk seties







AACD 82 Gert Ross
1.    Oom Gert se dinge; 2. Vaalhoed se baas;
3.    Kleintjie se wals; 4. Die lekkerstap seties;
5.    Saartjie; 6. Die Kromdraai Mazurka;
7.    Malie my Liefling; 8. Voortrekker dans;
9.    Springbok vastrap; 10. Die ou armstoel;
11.    Die Kalfiewals;  12. Die vloermat seties







AACD 83 Gert Ross
1.  Aan die brand vastrap; 2. Drakensberge
3.   Hessie se vastrap; 4. Gertjie wals
5.   Sukkel seties; 6. Ek weet nie mooi nie
7.   Jakkalsdraai polka; 8. Meisie van my drome
9.   Leentjie; 10. Ek is my mamma se enigte kind
11.   Suikerbos; 12. Verneuk seties







AACD 84 Gert Ross


     1.   Griet my skat; 2.   Neels se wals;
     3.   Daisy polka; 4.   Rooijakkals seties;
     5.   Dorpswals; 6.   Verloof julle nie;
     7.   Die patatdraai seties; 8.  Eggo wals;
     9.       Tamatiekonfyt; 10.   Braaivleisaand;
     11.   Dirk se wals; 12.   Marico toe



AACD 85 Dirk Laas

1. Oom Dawie se seties; 2. Die Een-pas dans;   
3. Oom Jurg se wals; 4. Die langwa seties   
5. Tant Lettie se verjaarsdag; 6. Die Boerelandwals   
7. Oupa Dirk se seties; 8. Die witbroek sit nie mooi nie   
9. Oupa en Ouma sit op die stoep; 10. Die voorloper seties
11. Die Duitswes wals; 12. Die lekkerkry seties

AACD 86 Tienie Coetzer
 1. My liefdeslied 2. Vrolik en verlief 3. Konsertina knor;  4. Wie't jou so wonderlik gemaak?; 5. Brakpan Kwêla; 
6.  Marita; 7. Neef Frans se polka;
8. Daar dans 'n meisie; 9. In the Mood; 
10. Houtkappertjie; 11.  Drakensberg seties;
12. Kaapstad; 13. Dik Anna polka;
14.  My maatjie; 15. Verloof wals;               
16.  Banjo rock; 17. Graskop keurspel;       
18.  Red river valley; 19. Boesman kwêla;
20.  Somebody stole my girl; 21.  Tim se vastrap;
22.  Lente in Bloemfontein; 23. Penniefluitjie kwêla;
24. Margie; 25.  Grietjie Wintervoël; 
26.  Vaalhaar toe; 27. Cherry pink & Apple blossom white; 28.  Lag sing en dans 
29.  Soutpansberg polka 30.  Bye bye blues;  The world is waiting for the sunrise;  Whispering; 31. Hik hik wals; 32.  Plaas toe; 33. La-die-da-da;
34. Pasop vir die Goljuiter; 35.  Paddatjie     



AACD 87 Piet Theron


1. Bosveld vastrap - Fanie Bosch; 2. Vaalwitpens mazurka
3. Stadsaal settees - Nico van Rensburg;
4. Karringmelkwals ; 5. Plekkie in die Baai - Piet Theron
6. Hartseerwals; 7. Oom Louw se polka;
8. Wals vir Harry - Piet Theron;
9. Piet se polka - Fanie Bosch;
10.Tant San van Christiana; 11. Aap Settees;
12. Fanie se wals - Fanie Bosch;
13. Amos se settees - Piet Theron;
14.   Skiet hom Louis - Rassie Erasmus
15.   Die baas is nou vêr - Nico van Rensburg
16.   Algoawals - Piet Theron; 17. Boerejol - Rassie Erasmus; 18.   Linda - Nic Potgieter
19.   Velskoen wals - Fanie Bosch; 20.  Braaivleisaand; 21.   Lentebloeisels - M.Bodenstein
22.  Duitsweswals; 23. Outa in die Langpad - Chris du Toit / Neels Steyn


AACD 88 Pietman Potgieter

1. Stumblin; 2. Slow boat to China;
3. Sentimental journey; 4. Lady be good;
5. As dit nag is in die Bosveld; 
6. In die skadu van ou Tafelberg;
7. Huisie in die berge; 8. Honeysuckle rose;  
9.  Groen koringlande; 10. Ollie se vastrap      
11. In die stilte van die klein Karoo






AACD 89 Manie Erasmus

1. Loslyf polka; 2. Saterdagaandop margate; 3. Oslo wals;
4. Richardsbaai; 5. Op die stoep; 6. Huistoekom tyd;
7. Attie se verjaardag; 8. Wals vir Hendrik;
9. Spies en Plessie; 10. Kwaggasrand seties;
11. Amanzimtoti; 12. Blouberg seties;
13. Flip se wals; 14. Oom Louw se polka;
15. Erasmus keurspe


l


AACD 90 Vyf Vastrappers
1. Polka; 2. Wals; 3. Seties; 4. Polka; 5. Mazurka;    
6. Dagbreekwals; 7. Polka; 8. Wals;                           
9. Een-pas dans, One Step; 10. Wals;
11. Sarie Marais Medley; 12. Jan Pierewiet;
13.   My Suikerpoppie  Barn Dance;         
14.   Die lekker ding; 15.  My vader was 'n Dopper- Wals;
16.   My nooi Carolina Wals; 17.   Loop deur na sonop;
18.   Jonkman se Wals; 19.   Kliprivierpolka;         
20.   Koloniewals; 21.   Boland  Seties ;        
22.   Môrester  Polka

    

AACD 91 Jim Muller

1. Keurspel no. 9; 2. Keurspel no. 10;
3. Keurspel no. 6;4. Keurspel no. 2;
5. Vastrap Keurspel; 6. Wals Keurspel; 
7. Keurspel no. 1; 8. Keurspel no. 5;
9. Keurspel no. 4; 10. Keurspel no. 11;
11. Keurspel no. 7; 12.   Keurspel no. 3         






AACD 92 Koot Brits

1. Koot se Vastrap; 2. Warm Pampoen seties;
3. Ansie se wals; 4. Verkyker seties;
5. Golden Gate vastrap; 6. Saterdagaamd seties;
7. Warm Knoppies; 8. Lettie Brand seties;
9. Karringmelkwals; 10.Tant San van Christiana;
11. Hier's ek weer12.   Reëndruppelwals






AACD 93 Tekkie de Ridder

1. Dans met Poppie; 2. Pondokkie;
3. Bloukrans vastrap; 4. Liefde vir altyd;
5. Nanaga vastrap; 6. Eensaam en verlate;
7. Kleinfontein vastrap; 8.  Eeufeeswals;
9.  Heuningby; 10. Jy laat my treurig voel;
11. In die skadu van ou Tafelberg;
12.   Strandloper vastrap; 13.   Die Kalfiewals





AACD 94 Dirk Fourie
 1. Verlange; 2. Basie en Bossie se wals;       
 3. Opskud Hannie. Boomstraat Seties
 5. Brakfontein; 6. Drieka se Wals;
 7. Saamtrek Seties 8. (a) Willie wil nie (b) Sesdestraat
9. Dirk en Jaap se Wals; 10. Tant Antjie ruik na Gom      
11. Stadsaal Seties; 12. Bergrivier Wals;       
13.   Rosedale Vastrap  14.  Roosterbrood Seties
15.   Droom Wals;             
16. Fanie Bosch keurspel: (a) Daspoort Tonnel; (b) Hartenbos Vastrap


AACD 95 Nic en Nico


1. Nic en Nico se vastrap;         
2. Die seewind bring heimwee; 3. Lucille;         
4. Knorkwas; 5. Expo jol; 6. Catherine;
7. Hartseerwals; 8. Die grenswag;
9. Potties en billies; 10. Sampie;       
11. Faithful hussar; 12. Nic se boogie







AACD 96 Corrie Nortje

 1. Sesde straat vastrap; 2. Omdraai seties
3. Jannie en Hansie opskud; 4. Skattebol vastrap
5. Somersdag wals; 6. Willemien vastrap
7. Bokkie wals; 8. Saamtrek seties
9. Mieliepot vastrap; 10. Lekkerswaai vastrap
11. Duitswes wals; 12. Bles in die mielieland
13. Oudtshoorn vastrap; 14. Stellenbosch verlange





AACD 97 Piet Theron



1. Baai toe;  2. Opskud polka;
3. Velddrif seties; 4. Onder in die vlei;
5. Kommando polka;  6. Dik Anna polka;
7. Vaalwitpens mazurka;  8. Jannie en Hansie se opskud ;
9. Wals vir Emiel; 10. Tant Antjie ruik na gom;
11. Ek is my mamma se enigste kind






AACD 98 Piet Theron



1. Sonop; 2. Have you ever been lonely ;
3. Duitsweswals ; 4. Piet seseties ;
5. Saggies klink so 'n melodie ; 6. Jy is my liefling ;
7. Have I told you lately ; 8. Lentebloeisels ;
9. Kalfiewals;  10. Hantamberge;
11. Suikerbossie ; 12. Karringmelkwals ;
13. Opskud polka; 14. Wals vir Emiel




AACD 99 Neels Mattheus

 1. Lonesome me & Red River valley; 2. Blue eyes crying in the rain;
3. Oh Lord its hard to be humble; 4. Tequila Sheila;
5. I love you because; 6. Carolina moon;
7. Have I told you lately; 8. Cold, cold heart;
9. Mexican Rose; 10. You are my best friend;
11. Are you lonesome tonight?; 12. You are my sunshine & Jambalaya





AACD 100 Callie v Vuuren

 1. Yvonne se dinge; 2. Wals vir Karlien
3. Callie se opskud; 4.    Uitenhage toe;
5. Stellenbsoch verlange; 6. Jim Muller keurspel;
7. Noord Transvaal; 8. Wals vir Marinda;
9. Om en  dom; 10. Sien jou weer;
11. Optel seties; 12. Lente vrolikheid ;
13. Vaaldam seties; 14. Soutpansberg polka.










No comments:

Post a Comment