Tuesday, April 12, 2016

Deel 2: AACD 101 tot 200


Deel 2 van Kalie de Jager se laserskywe wat te koop aangebied word. U kan ons (Kalie of Wia Cronje) deur middel van die kommentaarafdeling kontak of by kalie@telkomsa.net
U kan ook kontak maak deur die kommentaarafdeling (comments) aan die onderkant van die blad te volg. As u hier volg sal u ook gereeld opdaterings van die blad ontvang.
'n Volledige lys van CD's ( slegs name) kan by hierdie skakel gesien word:
http://kalie-se-boeremusiek-cds.blogspot.co.za/2016/04/cd-lys-van-kalie-de-jager.html




AACD 101 N. van Rensburg

 1. Die ou Waenhuis; 2. Tammeletjie;
3. Koedoesbroek; 4. Die Daspoort vastrap;
5.Fanie se wals; 6. Onder in die vlei;
7. Die Vaaldam Seties; 8. Manie se vastrap;
9. Lentebloeisels; 10. Teëspoed
11.'n Wals vir jou; 12. Mopanieblare.


AACD 103 N. v Rensburg

1. Bapsfontein vastrap; 2. Mienie in die mielieland;
3. Kalfiewals; 4. Skoonspruit seties;
5. Konsertinaboogie; 6. Hartseerwals;
7. Plattoon polka; 8. Wipneusie;
9. Kliprivier polka; 10. Risedale vastrap;
11. Karringmelkwals; 12. Timothy;
13. Dik Anna seties; 14. Outa in die langpad;
15. Stellenbosch verlange; 16. Oom Hans se gemmerdans




AACD 104 N. v Rensburg


 1. Donkerhoek vastrap; 2. Die mooi wals;
3. klipkop seties; 4. Noordtransvaal;
5. Vuurwarm vastrap; 6. Oor die brug en weer terug;
7. Middernagwals; 8. Outydse kwadril;
9. Die outydse wals; 10. Vastrap manne;
11. Connie se seties; 12. Sonbesie vastrap





AACD 105  N. v Rensburg
1. Daspoorttonnel; 2. Die penniefluitjie;
3. Liefling wals; 4. Suurberg opskud;
5. Vastrap manne; 6. Middernag wals;
7. Donkerhoek vastrap; 8. Pietersburg seties;
9. Rosedale vastrap; 10. Langebaan seties;
11. Olifantspruit; 12. Stadsaal seties;
13. Die mooi wals; 14. Die baas is vér;
15. Klipkop seties; 16. Oor die brug;
17. Sonbesie vatrap; 18. Protea wals;
19. Skeerpoort vastrap; 20. 5 voor 12;
21. Waterval seties; 22. Op die strand


AACD 106 N v Rensburg
 1. Onder die kremetartboom; 2. Magoebaskloof wals;
3. Resiesbaan seties; 4. Soutpansberg polka;
5. Oom Fritz se polka; 6. Klipbank seties;
7. Die konsertina; 8. Stellenbosch verlange;
9. Skoffelklanke; 10. Seties keurspel;
11. Oom Louw se polka; 12. Uit die Boland;
13. Een druk een soen; 14. Plat toon polka;
15. Lettie se wals; 16. Ek en my soetlief;
17. Aandblom wals; 18. Katriena seties




AACD 107 Verskeie musikante

1. Muizenberg vastrap; 2. Stampe en stote;
3. Inval seties; 4. Broer en Hester se wals;
5. Piekfyn; 6. Samoesa; 7. Umhlanga;
8. Melkbaai seties; 9. Wat nou?;
10. Voor die deur; 11. Liedjie vir Monica;
12. Net vir Lenie






AACD 108

1. Sakkie se seties;2. Hazel se wals;
3. Sy kan nie koskook nie; 4.    Die Kalfiewals
5. Bielie Balie polka; 6. Dagbreekwals;
7. Slimpraatjies; 8. Die mooi Anna wals;
9. Boegoeberg se dam; 10. Boereland;
11. Kaapse meide; 12.  Pieter se wals






AACD 109 Vastrappers

 1. Loerie wals   
2. Platina Polka
3. Baba wals
4. Bosveld Polka
5. Mampoer Seties
6. Golfies Polka
7. Noodshulp Vastrap
8. Wissel Polka




AACD 110 Koot Brits
 1. My nooientjie Vastrap; 2.    Lentebloeisels;
3. Mielieblare; 4. Sondebok Keurspel;
5. Wals vir Petro; 6. Orania se Mense;
7. Forever and Ever; 8.    Vuurhoutjies;
9. Dierbaar is Jy; 10. Dorsland    ;
11. Wals vir Mercades; 12. Fynloop Seties;
13. De Bruyn Straat; 14. Ver in die Vrystaat by jou;
15. Katrina; 16. Oom Hendrik se Vastrap;
17. Connie se Seties




AACD 111Welgens & de Lange
 1. Tico Tico;
2. Lappoppie;
3. Die Hoëveld dans;
4. Lulu    ;
5. Ti Pi Tin;
6. Hoe voel jou voete nou?
7. Rusbankie
8. Tien mooi nooiens
9. Roosterkoek seties




AACD 112 N v Rensburg
1. Die Bapsfonteinvastrap ; 2. Tant San van Christiana;
3. Die Kalfiewals; 4. Skoonspruit Seties ;
5. Konsertina Boogie; 6. Die Hartseerwals;
7. Tant Antjie ruik na gom; 8. Wipneusie ;
9. Kliprivierpolka; 10. Rosedale Vastrap;
11. Die Karringmelkwals; 12. Timothy;
13. Dik Anna Seties; 14. Outa in die langpad ;
15. Stellenbosch Verlange; 16. Oom Hans se gemmerdans





AACD 113 N v Rensburg

1. Rosedale Vastrap; 2. Die Bergsig Wals;
3. Die Padmaker Seties; 4. Japie se Vastrap;
5. Die Klipkop Seties; 6. Mathilda se Vastrap;
7. Daantjie se Vastrap; 8. Oslo Wals;
9. Vyeblaar Vastrap; 10. Vetkers Wals;
11. Sleutels en Plaatjies; 12. Tannie met die Rooi Rokkie






AACD 114 Harta Smith

1. Harta se vastrap; 2. Ladybrand Seties;
3. Damwalvastrap; 4. Ivan se wals;
5. Platbergvastrap; 6. Hotnot;
7. Hartenbos; 8. Kaaikraal seties;
9. Koedoespoortvastrap; 10. Loskopmazurka;
11. Duitsweswals; 12. Hartjie seties;
13. Sinkplaatpaaie; 14. Transvaalvastrap





AACD 115 N v Rensburg
1. Rosedale Medley;  a) Rosedale vastrap b) Daspoort c) Bapsfontein vastrap;
2. Lettie Brand medley; a) Lettie Brand seties b) Annapop seties c) Connie met die rooi rokkie
3. Die ou Waenhuis medley; a) Die ou Waenhuis b) Oom Hans se gemmerdans  c) Tant San van Christiana
4. Karringmelk medley a) Karringmelkwals b) Stellenbosch verlange c) Ek is my mamma se enigste kind d) Kalfiewals
5. Suurberg medley a) Suurberg polka  b) Jakaranda vastrap 
6. 'n Druk en 'n soen Medley a) 'n Druk en 'n soen  b) Klipkop seties
7. Neef Frans se polka medley a) Neef Frans se polka b) Petronella c) Soutpansberg polka
8. Lettie se wals medley a) Lettie se wals b) Lentebloeisels
9.  Soutpansberg seties medley a) Soutpansberg seties b) Verkyker seties
10. Outa in die langpad medley Outa in die langpad b) Pollie Jollie c) Tant Antjie ruik na gom;
11. Dagbreekwals medley a) Dagbreekwals b) Hartseerwals
12. Wipneusie medley a) Wipneusie b) Vaalhoed se Baas c) Suikerbossie


AACD 116 N v Rensburg

1. Jampot Polka    ; 2. Liefling Wals;
3. Ek weet; 4.     Die Meester;
5. Wakkerskud; 6. Trekklavier Bossa Nova;
7. Zuurberg Opskud; 8. Winteraand;
9. Wittebroodsdae; 10.    Op en Wakker;
11. Outydse Kwadril; 12. Blouklip






AACD 117 Hans le Grange

1. Buffelspoort seties; 2. Die Blouberg vastrap;
3. Die Hoëveld seties; 4. Die Winternag seties;
5. Een Pas dans; 6. Die Kameeldoring vastrap;
7. Magaliesberge; 8. Mielieblare;
9. Neef Frans se polka; 10. Die Portugese wals;
11. Troyestraat; 12. Wals van die Ridders






AACD 118 H v Loggerenberg

1. Langkloof Mazurka; 2. Oompie Lodewyk;
3. Tante mazurka; 4. Ek en my bokkie;
5. Lady Grey polka; 6. Die ou Kalahari;
7. Die wapad; 8. Ek dink aan jou;
9. Lekker aandjie; 10. Ek verlang na jou;
11. Manie; 12. Meisie van my drome;
13. Nie te laat; 14. Ons arme Jan;
15. Oom Bossie van die Bosveld; 16. Ryna;
17. Sluimerland; 18. Boeretroos



AACD 119 Ben vd Linde

1. Agter die Blouberge; 2. Alwyn se polka;
3. Askoek seties; 4. Ben se wals;
5. By die ou treurwilger; 6. Ek en my soetlief;
7. Feetjiewals; 8. Hendrik se vastrap;
9. Koedoespoort; 10. Neef Frans se polka;
11. Rietbok polka; 12. Sonop;
13. Soutpansberg seties; 14. Wals vir Essie;
15. Tannie gee my koffie; 16. Die groot lawaai;
17. Petro se vastrap; 18. Vyftigsent ballerina;
19. Ria se vastrap; 20. Skoffeltyd;
21. Taaibos polka; 22. Wals vir Adri;
23. Wit lelie polka; 24. Wals vir Sanet



AACD 120 N v Rensburg
1. Nico se Keurspel; (a) Rosedale Vastrap; (b) Sonbesievastrap
2. Oom Jantjie het gaan jag; 3. Ek is my Mamma se enigste kind;
4. Tant San van Christiana; 5. Jooltyd;
6. Ek en my soetlief; 7. Rooihuiskraal;
8. Droomwals; 9. Blikkiesdorpvastrap;
10. Soutpansberg seties; 11. Taaibos;
12. (a) Piet se polka; (b) Suurberg Vastrap






AACD 121 J Williams
 1. Boereland; 2. Daar onder in die vlei;
3. Dagbreekwals; 4. Donkerwolk seties;
5. Droomwals; 6. Graskopkeurspel;
7. Hartseerwals; 8. Kliprivierpolka;
9. Konsertina knor;10. Kristalwals;
11. Manie se vastrap; 12. Neef Frans se polka;
13. Oom Kasper se mazurka; 14. Ou waenhuis;
15. Ou Bokwa dans; 16. Platdrif seties;
17. Rosedale Vastrap; 18. Rusbank seties;
19. Steenbokkie; 20. Suikerpoppie;
21. Tant Antjie Ruik na gom; 22. Warm pampoen seties;



AACD 122 Neels Alberts

1. Biela Biela Samba; 2. La Paloma;
3. Vrolikheid op note; 4. Swingin' Safari;
5. Waterpan Drafstap; 6. Daar in die vlei;
7. Kliprivier Polka; 8. Fanagalo;
9. Meisie van my Drome; 10. Beautiful Ohio;
11. Aap Setees; 12. Adios Amigo






AACD 123 Nico v Wyk

1. Strikdas; 2. Salomi;
3. Oupa het al weer 'n pyn; 4. Liefling van my;
5. Kardoesbroek; 6. Onder die ou akkerboom;
7. Skilpad; 8. Die ou waenhuis;
9. Ou bok, jong blaar;10. By die waterval;
11. Tameletjie; 12. Polkadraai






AACD 124 Corrie Nortje
1. Petronella; 2. Vlakdrif settees;
3. Boekenhout vastrap;4. Kalfiewals;
5. Mooiplaas opskud; 6. Verkyker settees;
7. Tant San van Christiana; 8. Meisieliefwals;
9. Tarkastad vastrap; 10. Maggie;
11. Om en dom; 12. Suikerbossie;
13. Oslowals; 14. Jakaranda vastrap;
15. Oprol settees; 16. Gesondheid;
17. Somersdagwals; 18. Boegoeberg se dam;
19. Verlate strate; 20. Wheels   



AACD 125 Nic en Nico

1. Pollie Jollie; 2. Sanddrif settees;
3. Tant Antjie ruik na gom; 4. Rosie van die Bosveld;
5. Penniefluitjie Kwêla; 6. Somertyd;
7. Voorslag; 8. Piekniek;
9. Westewindjie; 10. Moela Moela;
11. Vaarwel my eie soetelief;
12. Blue eyes crying in the rain





AACD 126 Corrie Nortje

1. Sonop; 2. Diepwater opskud;
3. Duitsweswals; 4. Jannie en Hansie se opskud;
5. Meisie van my drome; 6. Bles in die mielieland;
7. Oudtshoorn vastrap; 8. Stellenbosch verlange;
9. It's you, it's you; 10. Uitdroog settees;
11. Oom Hendrik se vastrap; 12. Sesde Straat vastrap;
13. Bles en Corrie se wals; 14. Soutpansberg polka;
15. Wegspring settees; 16. Langkrans vastrap;
17. Dagbreekwals; 18. Vyftig settees;
19. Kopskud vastrap; 20. Clap-clap sound


AACD 127 David J

1. Dreamer ;
2. I have to say I love you in a song;
3. Strangers in the night;
4. The way it used to be;
5. I'd fall in love tonight;
6. Everybody loves somebody;
7. Mona Lisa;
8. And I love you so





AACD 128 N v Rensburg

 1. Magoebaskloof; 2. Konsertina;
3. Platrand seties; 4. Lettie se wals;
5. Abjaterskop; 6. Buys se kêrels;
7. Hoekom het jy my laat staan; 8. Parys-toe;
9. Ek en my soetlief; 10. Duitsweswals;
11. Katrina keurspel; 12. Stellenbosch verlange;
13. Goudini vastrap; 14. Oom Louw se polka;
15. Dagbreekwals; 16. Skoffel klanke




AACD 129 Corrie Nortje

1. Rotundes Vastrap; 2. Kiaatstraat;
3. Bokkie wals; 4. Help me make it through the night;
5. Saamtrek Seties; 6. Oom Louw se polka;
7. Jukskei vastrap; 8. Kortpad Seties;
9. Tant Mossie se Sakkie-sakkie Boeredans;
10. Oom Hansie se dinge; 11. Down the Mississippi;
12. Opskud Petoors 





AACD 131 Dirkie Smit

 1. Carolina; 2. Doudruppel vastrap;
3. Umhlanga; 4. Askoek setees;
5. Katjiepieringwals; 6. Keurspel ;(a) Ons lag, sing en dans; (b) Plaastoe; (c) Pale toe ;
7. Meulrivier; 8. Swaai vastrap;
9. Connie met die rooi rokkie;
10. Soutpansberg settees; 11. Maggie;
12. Keurspel: (a) Sonop; (b) Braaivleisaand; (c) Oom Bossie van die bosveld
   


AACD 132 Wolfswinkel & Wallis
1. Klavier kaperjolle; 2. Kalahari polka;
3. Saam na die noorde; 4. Lekker draai;
5. Tafelberg vastrap; 6. Wiegelied;
7. Teerpad settees; 8. Gesondheid;
9. Essie wals; 10. Koringbier;
11. Annakie; 12. Sonop; 13. Outyd settees;
14. Waterval vastrap; 15. Word wakker           
16. Never ending song of love; You're so sweet;
Oh lonesome me; 17. Quando quando; 18. Say wonderful things to me; My heart cries for you;
19. When you're smiling; I'm looking over a four leaf clover;
20. Baron's walk; 21. Save  your kisses for me; Sweet Caroline; Poppa Joe;
22. Highway kwela; 23. Little things mean a lot;
24. Duke's strut; 25. Daar's 'n wind wat waai; Plaas-toe; Vlooi vlooi;
26. Dis te ver om te ry

AACD 133 Marius Louw
 1. Lekker dans vastrap; 2. Uit die ou tyd;
3. Suiderland seties; 4. Klein woelwater;
5. Maanligwals; 6. Boskraai seties;
7. Punt in die wind; 8. Opsitwals;
9. Verkyker seties 10. Mooi rooi bekkie;
11. Ma kom kyk vir Lena; 12. Freek se dine;
13. Stellenbosch verlange; 14. Skemeruur seties;
15. Verlange wals; 16. Deurnag seties;
17. Fluister wals; Japie se mense 




AACD 135 George de jager
 1. "Ma sê, Pa sê Trou is 'n lekker ding!";
2. Eggowals; 3. Suikerbossie;
4. Vaalhoed se baas ; 5. Morgenzon mazurka;
6. Filie kommissaar polka ; 7. Kalfiewals;
8. Staatmakerpolka; 9. Hartseerwals;
10. My nooi Thalitha settees; 11. Dagbreekwals;
12. Tannie met die rooi rokkie; 13. Tannie gee my koffie;
15. Ossewawals; 16. Oor die water




 
AACD 136 Piet Stanton

1. My heart cries for you; Say wonderful things to me;
2. Lente in Bloemfontein; 3. Vir jou alleen;
4. Ek verkies die wapad    ; 5. Word wakker;
6. Never ending song of love; 7. Quando Quando;
8. When you're smiling; 4 Leaf clover ;
9. Dis te ver om te ry; 10. Baron's walk;
11. Save your kisses for me; 12. Highway kwela;
13. Little things mean a lot; 14. Duke's strut;
15. Daar's 'n wind wat waai



AACD 137 Neels Mattheus

1. Die aap seties; 2. Wals vir oom Thysie;
3. Een druk, een soen; 4. Hans se gemmerdans;
5. Draaibobbejaan; 6. Wals vir Joan;
7. Vaaljapie vastrap; 8. Strysie se seties;
9. Flossie se mannewales; 10. Brandvlei mazurka;
11. Suikerbossie; 12. Kliprivier polka;
13. Verkyker seties; 14. Net 'n bietjie liefde;   
15. Blouklip vastrap; 16. Somtyds;
17. Anna Pop seties; 18. Buys se kêrels;
19. Soutpansberg seties



AACD 138 Neels Mattheus
1. Blikkiesdorp; 2. Wals vir Michelle;
3. Meisie van my drome; 4. Vaalhoed se baas;
5. Wals van Tant Sannie; 6. Groetnis;
7. Seepunt se vastrap; 8. Kalfiewals;
9. Silwerjaar seties; 10. Jakaranda vastrap;
11. Bosbank seties; 12. Winterhoek wals;       
13. Dik Anna seties; 14. Sonop oor die velde;
15. Soutpansberg seties; 17. Suikerbossie;
18. Een druk en een soen; 19. Hou jou roksak toe;
20. Kuslangs; 21. Gamtoos opskud;
22. Slagboom; 23. Daar's 'n hoender


AACD 139 Neels Mattheus
1. Kaapland; 2. Brandvlei mazurka;
3. Katrina settees; 4. Sonbesie vastrap;
5. Pypkan wals; 6. Vassie vir oom Fasie;
7. Toeter wals; 8. Hessie se witperd;
9. Snoekpot seties; 10. Ek soek na my Dina;
11. Hankey se mense; 12. Tant Lettie se wals;
13. Tienie se wals; 14. Nanaga;
15. Oom Jannie het gaan jag; 16. Kom wals;
17. Witblits vastrap; 18. Baai toe;
19. Wat maak oom Kalie daar; 20. Velddrif seties;
21. Laat my los


AACD 140 H le Grange
 1.   Die wals van die ridders; 2.   Bultfontein seties;
3.   Een pas dans vastrap; 4.   Die aandster wals;
5.   Rooidag toe polka; 6.   Boekenhoutkloof seties
7.   Transvaalse wals; 8.   Winderboom vastrap;
9.   Groenkloof seties; 10.  Knysna wals;
11.  Anna Pop seties; 12.  Annatjie se vastrap;
13.  Oos Transvaal mazurka; 14.  Die hele nag deur vastrap; 15.  Vlinder polka;
16.  Wals met twee konsertinas;
17.  Oom Dawie se seties; 18.  Neef Frans se polka;
19.  Kransberg wals; 20.  Hansie se vastrap;
21.  Kiewiet seties; 22.  Rëenboog wals; 23.  Witwatersrand vastrap
24.  Dierbaar is jy seties; 25.  Nagwind wals; 26.  Aan die brand vastrap


AACD 141
1. Kêrel van die Pêrel; 2. Oom Louw se polka;
3. Ek en my Soetlief; 4. Kliprivierpolka;
5. Ou waenhuis; 6. Warmpatat;
7. Konsertina; 8. Jim Muller keurspel;
9. Dolfynwals; 10. Nakkie se seties;
11. Sonop oor die velde; 12. Japie Olin







AACD 142
1.  Flossie se manewales; 2.  Platboompolka;   
3.  Vasvat; 4.  Wals van die Baai;
5.  Wals van Karlien; 6.  Donkerhoek;       
7.  Outydse kwadriel; 8.  Keurspel;
9.  Wals van tant San; 10.  Swartlandvastrap;
11.  Warmpampoenseties; 12.  Gamkadraai
13.  Boerejol; 14.  Mafikeng seties;
15.  Uitkykwals




 
AACD 143
 1. Warmpatat polka; 2. Een druk een soen seties;
3. Papbroek seties; 4. Dik Anna Polka;
5. Grieta jou liewe ding; 6. Lettie Brandt Seties
7. Ou waenhuis; 8. Petronella vastrap;   
9. Kommando polka; 10. Konsertina;   
11. Corneliuswals; 12. Hessie se witperd;   
13  Karringmelkwals; 14. Vaalhoed se baas;  
15. Uit die Boland; 16. Kêrel van die Pêrel





AACD 144
 1. Askoek seties - Ben Bester en orkes;
2. Soutpansbergpolka - Eddie Wilkinson en orkes;
3. Al lê die berge nog so blou - Neels Mattheus en orkes;
4. Een druk een soen - Piet Snyman en orkes;
5. Oom Louw se polka - Jannie Williams en orkes;
6. Marico seties - Mynie Reyes en orkes;
7. My Mina en ek wals - Willie Nelson en orkes;
8. Blikkiesdorp vastrap - Tiny Mey en orkes;
9. Jonkmanwals - Piet van Heerden en orkes;
10. Buys se kêrels - Pierre Retief en orkes;
11. Voorloper seties - Die Oudag Boereorkes;
12. Stellenbosch verlange - Dirk Laas en orkes;
13. Outydse kwadriel - Pat Maloney enorkes;
14. Kommandopolka - Piet Theron en sy orkes;
15. Draai bobbejaan - Jan Jacobs en orkes;
16. Eina my ma - Boetie Kallis en sy orkes

AACD 146 Piet Theron

1. Opskud polka; 2. Amos se seties;
3. Wals vir Emile; 4. Opdraand seties;
5. Plekkie in die Baai; 6. Kyknet seties;
7. Algoa wals; 8. Piet se seties;
9. Wals vir Harry







AACD 147 Roelf Kruger

1. Soutpansberg vastrap; 2. Bles se wals;
3. Draaibobbejaan; 4. Hansie se vastrap;
5. Mielieblare; 6. Oom Hans se gemmerdans;
7. Oom Jannie het gaan jag; 8. Oom Louw se polka;
9. Plaas toe; 10. Stellenbosch verlange;
11. Uit die outyd; 12. Vaalwitpens






AACD 148 Boeremusiekgilde
 1. Verlange keurspel - Eddie Basson;
2. Alida se ontbyt settees - Piet Snyman;  
3. Boekenhout vastrap - Corrie Nortje;
4. Droomwals - Secunda Hoërskool Boereorkes;
5. Tameletjie - Eddie Wilkinson;)
6. Suidstrandloop - Alf Wiggill;
7. Platteland - Willie Fourie;
8. Opskud vir Eileen - Theuns Botes;
9. Laat my lekkerkry settees - Kemptonpark Junior Boereorkes
10. Kromdraai mazurka - Tiny Mey;
11. Outa in die langpad - Dons van Zyl;
12. Ek is my mamma se enigste kind - Koot Brits;
13. Soutpansberg keurspel - Eddie Basson;
14. Hartlamwals - Piet Snyman;
15. Dorsland vastrap - Corrie Nortje
16. Settees keurspel - Secunda Hoërskool Boereorkes;
17. Soutsakfontein settees - Eddie Wilkinson;
18. Biltong en braaivleis - Alf Wiggill;
19. Oupa Braam se mazurka - Willie Fourie;
20. Seinehof se mense - Theuns Botes;
21. Askoek settees - Kemptonpark Junior Boereorkes;
22. Vuurklip vastrap - Tiny Mey;
23. Verleëwals - Dons van Zyl;
24. Warmpatat Polka - Koot Brits

AACD 150 Boeremusiekgilde PE



 Geen nommer identifikasie









AACD 151 Allan du Plessis
 1. Jakaranda vastrap; 2. Word jou goue hare silwer;
3. Platteland; 4. My drome;
5. Maanlig op die water;6. Shannonwals;
7. Mielieblare; 8. Daspoort vastrap;
9. Swartland seties; 10. Grassaadjies;
11. Griet my skat; 12. Velskoenwals;
13. Heuningblom; 14. Boskraai vastrap;
15. Karringmelkwals; 16. Vissersnooi;
17. Stellenbosch verlange; 18. Bosveld vastrap;
19. Hoekom het jy my laat staan?; 20. Lentebloeisels;
21. Op kommando


AACD 152 Eddie Alberts

1. Oom Naas se vastrap; 2. Neef Frans se polka;
3. Die Kolonie wals; 4. Dik Anna seties;
5. Sarie Marais; 6. Die gala polka;
7. Die resiesbaan seties; 8. Willie se vastrap;
9. Die Soutpansberg polka;10. Die Cornelius wals;
11. Die verkyker seties; 12. Tant Antjie ruik na gom






AACD 153 Piet v Heerden

1. Roodag polka; 2. Daar waar ek woon;
3. Jim Muller nr 1; 4. Kwêjipso;
5. Douvoodag; 6. Sondebok;
7. Voetstoots; 8. Oslowals;
9. Warmpatat; 10. Nakkie se seties;
11. Jim Muller nr. 9; 12. Baanbrekerwals






AACD 154 Danie Barnard vol.1
1. Daleside Vastrap; 2. Sewes se Settees; 3. Hansie se Wals; 4. Stille Waters; 5. Mampoer;
6  Someraand Settees; 7. Macheu; 8. Kalfiewals;
9.  Mexicali Rose; 10. Roos van Mooirivier se Vlakte;
11.  Morelug Vastrap; 12. Die Voorloperswals;
13.  Baandans Vastrap; 14. Die Soutpansberg Settees;
15.  Wadrif Vastrap; 16. Oom Frikkie se Settees;
17. Ek is my Mamma se enigste kind;
18. Sweepstok; 19. Ma se Kombuis;
20. Oor die brug en weer terug.;
21. Magriet; 22. Donkerhoek Vastrap; 23. Verkyker Settees; 24. Wagstaan; 25. Zuurberg Vastrap; 26. Hartenbosch Vastrap;
27. Tantes van Nantes; 28. (a) Kitaartrane; (b) Orreltango;
29. Blue side of Lonesome; 30. Hello Dolly;
31. (a) Lochvaal Kwêla;    (b)Tant San van Christiana


AACD 155 Danie Barnard vol 2
1.(a) Vaaldam Settees; (b) Hotnot Settees
2. Click Song Kwêla
3. (a) Liefste Madelein; (b) Spanish Eyes;
4. (a) Kitaar Boogie; (b) Round and Around    2:14
5. (a) Karringmelk  Wals;(b) Hartseerwals
6. Time is Tight
9. (a) Stadsaal Settees; (b) Vaal Settees;
10. (a) My Liefling Wals; (b) Pietman se Wals;
11. (a) Gou Gou; (b) Plaas Toe;
12. (a) Catherine Tango; (b) Al Marie;
13. (a) Om en Om; (b) Houard Park;
14. (a) Pollie Jollie; (b) Barrage Vastrap;
15. (a) Bergrivier (b) Liedjie van Verlange;
16. (a) Hier gaan ons; (b) Trekklavier Kaskenades;
17. (a) My Beminde; (b) Take These Chains  from my…;
18. (a) Baby Blue; (b) Cheryl;
19. Blue Suede Shoes; 20. Zuurberg Vastrap; 21. Zuurberg Vastrap;
22. (a) Outydse Settees;  (b) Grootoog Settees;
23. (a) a Rose Has to Die; (b) If you love me let me know;
24. Jack of Diamonds;
25. (a) In die Drakensberge; (b) Jy is my Liefling;
26. Mamba Samba;
27. (a) Mooifontein; (b) Pollie Jollie;
28. (a) Jailhouse Rock; (b) Don't Break this Heart;
29. Aandlied van die Voëls

AACD 156 Danie Barnard vol.3
 1. (a) Sunday Monday; (b) Mama Tembu's Wedding
2. (a) Oom Frikkie se Dinge (b) Klein Daantjie se Bokjol
3. Saans as die Sterre
4. Zuurberg Vastrap; 5. Naand sê
6. (a) Tulips from Amsterdam (b) My Hartedief
7. (a) Umfaan (b) Jy is my Keuse
8. (a) Nico se Verjaardag (b) Willie wil nie
9. (a) Dis net jy (b) Die seewind bring heimwee
10. (a) Klipkap Settees (b) Stadsaal Settees
11. (a) Oom Bossie van die bosveld (b) Windlawaai
12. (a) Lewenslank (b) As die ou kerkorrel speel
13. (a) Verlange  (b) Sonbesie Vastrap
14. (a) When the last Teardrop Fall (b)  I Fall to Pieces
15. (a) Whole lot of shouting (b)  Long Tall Sally
16. (a) Christo se Wals (b) Baanbreker Wals
17. Zuurberg Vastrap


AACD 157 N v Rensburg

1. Frederiklaan; 2. Die boerekonsertina;
3. Kalfiewals; 4. Praat met my;
5. Ou waenhuis; 6. Kliprivierpolka;
7. Hoekom het jy my laat staan?; 8. Bleskop polka;
9. Die springbokkie; 10. Suikerrand vastrap;
11. Stadsaal seties; 12. Mienie in die Mielieland;
13. Hartenbos vastrap; 14. Duitswes wals;
15. Thys se tokkel; 16. Kom ons dans;
17. Tant Antjie ruik na gom; 18. Donkerhoek vastrap



AACD 158 Silver de Lange
Dubbel CD
Volume 1
1. Verloof ; 2. Witwortel;
3. Het jy my nog lief? ; 4. Tant Trys;
5. Militaire Tweepas; 6. Tant Sara;
7. Ek het jou lief; 8. Mooi rooi bekkie;
9. Kom laat ons dans; 10. Dik Anna;
11. Jy breek my hart 1; 12. Jy breek my hart2;
13. Hoe ry die trein; 14. Dink aan my;
15. Vir altyd by jou

Volume 2
1. Seleksie van polkas; 2. Een druk een soen;
3. Spaanse wals; 4. Ek sal jou betaal;
5. Moenie so maak nie; 6. Ek verlang na jous;
7. Ou Kierieboud; 8. Mielieblaar settees;
9. Warm patata; 10. Eendag kom jy weer terug;
11. Die hele nag deur; 12. Ver in die Vrystaat by jou;
13. Ruk en pluk; 14. Hoekom het jy my laat staan;
15. Dierbaar is jy


AACD 159 verskeie kunstenaars

1. Verlang wals; 2. Aan die brand vastrap;
3. Aandblom wals; 4. Boomstraat polka;
5. Cornelius wals; 6. DIe wegloper polka;
7. Hartseerwals; 8. Hoe ry die boere;
9. Jakaranda polka; 10.Los dolla;
11. Na die vaalhaar toe; 12. 0'er die water;
13. Tant San van Christiana; 14. Tarka seties





AACD 161 Ralie Venter

1. Warm patat; 2. Lentebloeisels;
3. Langdraai seties; 4. Pappagaai polka;
5. Cornelius wals; 6. Waterval seties;
7. Sonop oor die velde; 8. Die môrester seties;
9. Sononder wals; 10. Hessie se witperd;
11. Rooidag seties; 12. Solank as die rietjie...






AACD 162 Verskeie kunstenaars
1. Kobus se seties; 2. Fynloop seties;
3. Voortrekker mazurka; 4. Loerie wals;
5. Hartseerwals; 6. Garsfontein vastrap;
7. Boereland; 8. Grootdraai seties;
9. Kliprivier polka; 10. Hansie se seties;
11. Duitsweswals; 12. Koppisol seties;       
13. Soutpansberg seties; 14. Magoebaskloof wals;
15. Rooikoei seties; 16. Net vir Annatjie;
17. Koolstoof vastrap; 18. Sonop oor Klipfontein;
19. Soutpansberg polka; 20. Lentebloeisels;
21. Rooipoortjie seties; 22. Riaan se wals;
23. Shoshong wals; 24. Sakkie se seties



AACD 163 Jannie Nel

1. Mathilda se vastrap; 2. Ons anker hier;
3. Oslo Wals; 4. Limpopo (Treklavier solo);
5. Klipkop seties; 6. Broer se vastrap;
7. Wynberg seties; 8. Bloukrans wals;
9. Arona my skat; 10. Trekklavier boogie;
11. Lekkerdraai; 12. Windorrel vastrap






AACD 164 Jannie Nel

1. Verlange; 2. Bongowals;
3. Boerepartytjie; 4. Drakensberg vastrap;
5. Die roosknoppie seties; 6. Bielie Balie polka;
7. Meisie se wals; 8. Vakansietyd;
9. Krulkop seties; 10. Kranswikkel;
11. Fansie se wals; 12. Warmwater






AACD 165 Jannie Nel

1. Hartenbos; 2. Vetkerswals;
3. Eenskaarploeg; 4. Oom Hendrik se vastrap;
5. Stywe lyne; 6. Suurberg vastrap;
7. Jim Muller keurspel no. 7; 8. Daar oorkant die spruit;
9. Bloubossie wikkel; 10. Sommer so;
11. Verkyker seties; 12. Olifantspruit






AACD 166 Nic Potgieter

 1. Mr Wheatstone; 2. Daar is net een;
3. Konings; 4. Sprokie vir 'n stadskind    ;
5. Jou koue hart; 6. Verleë;
7. Net 'n tikkie vryheid; 8. My soewenier;
9. Verlange / Suikerbossie; 10. Maroelatyd;
11. Vaalhoed; 12. Ompad; 13. Maggie;
14. Hantamberge; 15. Duitse wals;
16. Wat 'n vriend het ons in Jesus; 17. Tyd en wyl




AACD 167 Boeremusiekgilde
1. Tamatie - Barney van Dyk; 2. Oumatjie se wals - Tekkie de Ridder; 3. Skoffelploeg seties - Tom Senekal;
4. Vir altyd mooi - Pierre Retief;
5. Laatkom vastrap - Bart Cornelius;
6. Opskop polka - Piet Theron;
7. Jooltyd - HTS John Vorster;
9. Agter die Blouberge - Tiney Mey;
11. Tarkastad - Morné Serfontein;
12. Biltong en braaivleis - Nico van Rensburg;
13. Magoebaskloof wals - Hannes Schoeman;
14. Neels se seties - Bergsig Boereorkes ;
15. Wals vir Adri - Faan Rosseau; 16. Blinkfaan - Gerhard Meyer;
17. Skommel seties - Theuns Botes; 18. Dagbreekwals - Eddie Basson;
19. Slimkind polka - Chris Viviers; 20. Verkyker seties - WP Hoërskool orkes ;
21. Ek is my mamma se enigste kind - Alf Wiggill; 22. Boerebraaivleis - Vrystaat Boereorkes; 23. Neef Frans se polka - Jan Henning


AACD 168 Nico Carstens

1. Skoppelmaai keurspel; 2. Voomba voom;
3. Die Zuurberg polka; 4. Warm patat;
5. Hasie; 6. Riksjabooi; 7. Die klokkie wals;
8. Ek ry met die trein; 9. Die hoender is;
10. Hasie; 11. Die wange van 'n bobbejaan;
12. Die spook van Rosekrantz; 13. Vlooi vlooi;
14. Sonbrilletjies; 15. Water is nat;
16. Die Tantes van Nantes




AACD 169 Nico Carstens

1. Brakpan Kwêla; 2. Platrand keurspel;
3. Stellenbosch verlange; 4. Die aap seties;
5. Kalfiewals keurspel; 6. Moegoe seties;
7. Wipneusie; 8. Konsertina boogie;
9. Kliprivier polka keurspel; \=
10. Daar in die vlei






AACD 170 Nico Carstens
 Nico Carstens - Sambesie
1. Sambesie in Nederland;
2. Sambesie in Amerika;
3. Dixie Aces Speel Sambesie;
4. Horst Wende Speel Sambesie;
5. The  Shangaens Speel Sambesie;
6. Eddie Calvert Speel Sambesie;
7. Die Shadows Speel Sambesie;
8. Bert Kaempfert Speel Sambesie;
9. Sam Sklair Speel Sambesie;
10. Nico Carstens Speel Sambesie


AACD 171 N Carstens en T Botes
 1. Die Kuiken Kwêla;
2. Laetitia;
3. Opskud vir Eileen;
4. Wals vir Chantel;
5. Oom Kerneels se seties;
6. Bonie se opskud;
7. Thornhill;
8. Kaapse vastrap;
9. Anna se vetkoek




AACD 172 Stan Murray
 1. Outa in die langpad;
2. Die Kaapse nooiens; Daar lê die ding; Daar kom die wa;
3. Fluitjie vastrap; 4. Warm patat; 5. Hasie;
6. Vat jou goed en trek; Ek sal jou kry; Vanaand gaan die volkies koring sny;
7. Boontjiesop; 8. Limpopo; 9. Kalkoentjie;
10. Hou jou roksak toe; Pollie ons gaan Pêrel toe; Kraai kraai die witborskraai;
11. Skoppelmaai; 12. Mossie se moses; 13. Melkbaai;
14. Bokkie; 15. Hey Bob A Rebob se ding is Vim;
16. Januarie, Februarie, Maart; Boegoeberg se dam;


AACD 173 Danie Bosman

1. Oom Bossie can die Bosveld; 2. Liefling;
3. Daar onder in die Kaap; 4. Bergrivier;
5. My skat; 6. Op 'n braaivleisaand;
7. Ou musikant; 8. Kaapse draai;
9. In die skadu van ou Tafelberg;
10. In my droom skuitjie; 11. Ek verkies die wapad;
12. Skemeruurtjie





AACD 174 Rassie Erasmus
1. Rooidag Seties; 2. O my Ma; 3. Lettie se Wals;
4. Askoek Seties; 5. Kromdraai Mazurka;
6. Koue patat; 7. Ek is my mamma se enigste kind;
8. Die maanlig seties; 9. Die droom wals;
10. Warm pampoen seties; 11. Jukskei vastrap;
12. Pens en pootjies; 13. Gesondheid;
14. Portugese wals; 15. Soetlief vastrap;
16. Oom Hendrik se vastrap; 17. Aandblom;
18. Piet se vastrap; 19. Saterdagaand seties;
20. Huistoe Japie; 21. Wals uit outyd; 22. Lewenslank



AACD 175 Nic Potgieter


 Musiek geskenk deur Nic Potgieter










AACD 176 Nic Potgieter



 Musiek geskenk deur Nic Potgieter









AACD 177 Bosch & Botes

1. Amandawals; 2. Blikbuster seties;
3. Thys se hamdomdolie; 4. Theuns en Fanie;
5. Klipdrif; 6. Leticiawals;
7. Verjaarsdag; 8. Magrethawals    ;
9. Mieliepap; 10. Deon;
11. Jakkalsfontein; 12. Vatjie




  

AACD 178 Wolmarans & Bester
  


AACD 179 Ockert Nagel

1. Delmas vastrap; 2. Bus stop seties;
3. Elsa;  4. Soutpan vastrap;
5. Waaikraal seties;  6. Ockert se wals;    
7. Wonderboom vastrap; 8. Voetpad;
9. Rooiwal seties; 10. Groenkloof vastrap;
11. Pretoria wals; 12. Rietvlei vastrap;
13. Poort seties; 14. Oujaar op die plaas   






AACD 180 Brink Botha HTS orkes

1.   Uitenhage Toe  (Flip du Toit)
2.   Gamtoos Opskud (Neels Mattheus)
3.   KIaatstraat (Corrie Nortjé)
4.   Donkeraandwals (Corrie Nortjé)
5.   Suikerbos (tradisioneel)
6.   Vastrap Keurspel (Eie verwerking)
7.   Mooiplaas (Corrie Nortjé)
8.   Warmpatat (Nico Carstens)
9.   Hou my vas (Eie Komposisie)
10.  Connie met die rooi rokkie (Tradisioneel)



AACD 181 Pietman Potgieter

1. Kommandopolka; 2. Vlooi;
3. Piet en Hendrik se wals; 4. Ollie se vastrap;
5. Zululand; 6. Cornelius wals;
7. In die skadu van ou Tafelberg;
8. Piet se vastrap; 9. Losvoor ;
10. Hou jou roksak toe; 11. Leonie wals;
12. Skeermes polka; 13. Hoevoel jou voete nou?;
14. Maanlig op die water; 15. Nagtyd in die bosveld;
16. Stumbling; 17. Groen Koringlande




AACD 183 Vastrappers
1. Polka
2. Wals
3. Setees
4. Polka
5. Mazurka    
6. Dagbreekwals
7. Polka   
8. Wals   
9. Een-pas dans    
10. Wals



 
AACD 184 Piet Theron
DEEL 2
1. Skiet hom Louis; 2. Dagbreekwals;
3. Vaaldam Seties; 4. Oom Hendrik se vastrap;
5. Braaivleisaand; 6. Fanie se wals;
7. Opdraand seties; 8. Suikerrand vastrap;
9. Mielieblaar seties; 10. Neef Frans se polka;
11. Vaalwotpens mazurka; 12. Boerewors en koffie;
13. Trap & Trippel seties; 14. Die mooi wals;
15. Die konsertina Sing; 16. Suikerbossie


DEEL 3
1. Bosveld vastrap; 2. Ek is my mamma se enigste kind; 3. Waterval seties;
4. Buys se Kêrels; 5. Vaaljapie vastrap; 6. Algoa wals; 7. Die Aap seties;
8. Boegoeberg se Dam; 9. Lettie Brand seties; 10. Polka Keurspel;
11. Onder in die vlei; 12. Tarkastad; 13. Boerejol; 14. Die Warm Pampoen seties;
15. Tant San van Christiana

AACD 185 David de Lange vol 3
1. Die Kalfie wals; 2. Ou Daantjie se polka
3. Willie die fluitspeler se vastrap;
4. Onder in die boord; 5. Petronella;       
6. Lettie Brand seties; 7. Voortrekker dans ;
8. In die Drakensberge ; 9. Totsiens Sarie ;
10. Saartjie; 11. Maak 'n doppie;
12. Die biervatpolka; 13. Meisie van my drome;
14. Sonop; 15. Wapad wals; 16. Die verloofwals;
17. Susannah; 18. Jy is my liefling; 19. Roosterkoek;
20. Daisy polka; 21. Lappoppie ;
20. As die maan opkom oor die berge


AACD 186 De Lange v Loggerenberg


1. Vrolike musiek - vastrap;            
2. Die Lekker Kêrels - vastrap;           
3. Koos van Buffeldoorns; 4. Soet gedagtes ;   
5. Loekie, Loekie Loekie; 6. Skeeloog San;4
7. Jan Pierewiet; 8. Die Kalfie wals;






AACD 187 King Botes Bosch
1. Daisy polka, Vêr in die wêreld Kitty; 2. Pikkie pik pik
3. voortrekker dans en Jan Pierewiet; 4. Vrolike voete;
5. Lank lank gelede; 6. Wals vir Michael; 7. Verneuk seties
8. Marico wals; 9. Besembos seties; 10.Jollie skollie
11. Frans en Willie se mazurka
12. Sarie Marais en Suikerbossie.
13. Amanda wals; 14. Blokbuster; 15. Thys se hamdomdolie
16. Theuns en Fanie; 17. Klipdrif; 18. Leticia wals;
19. Verjaarsdag; 20. Magretha; 21. Mieliepap;
22. Deon; 23. Jakkalsfontein; 24. Vatjie



AACD 188 Koot Brits
1. Rooihuiskraal; 2. Warm pampoen seties;
3. Ek is my Mamma se enigste kind;
4. Jim Muller keurspel; 5. Verkyker seties   
6. Diepfontein vastrap; 7. Biltong en braaivleis   
8. Melkbos seties; 9. Oom Hans se gemmerdans   
10. Lettie se wals; 11. Koot se vastrap   
12. Tant San van Christiana






AACD 189 Piet Pelser

1. Opskud vastrap; 2. Oukraalliedjie;
3. Pearly shells; 4. Oh Lonesome me;
5. In the mood; 6. Outa in die langpad;
7. Midnight snack; 8. Pretty Belinda;
9. Timothy; 10. Daar doer in die Bosveld;
11. Blikkiesdorp en Lekker draai;
12. Edelweis en goeie nag; 13. Never on a Sunday;





AACD 190 Verskeie musikante
  




AACD 191 Namakwalanders
1. Namakwaland seties; 2. Hier wil ek nie bly nie;
3. Magoebasloof wals; 4. Seinehof se mense;
5. Een druk een soen; 6. Jolla se polka;
7. Steelpolka; 8. Lemoenplaas wals;
9. Boskraai seties; 10. Jampa se polka;
11. Plant 'n rosie op my graf; 12. Lief Fransie wals;
13. Steel seties; 14. Outydse seties;
15. Neef Frans se polka; 16. Ou ryperd;
17. Shosong wals; 18. Middernag seties




AACD 192 Kempton park Juniors
1. Warm pampoen seties; 2. Jakaranda vastrap;
3. Klawerberg polka; 4. Na die rëen;
5. Jollie dittie (keurspel);     (a) sonbesie vastrap;
    (b) Pollie Jollie vastrap;
6. Soutpansberg seeties; 7. Warm snare;
8. Saterdagaand seties; 9. Platboom polka;
10. Laat my lekkerkry seties
11. Vyf voor twaalf (Keurspel): (a) Donkerhoek vastrap
    (b) Vyf voor twaalf vastrap;
12. Kleintjie huil; 13. Vasvat seties;
14. Bosveld by die see (Keurspel): (a) Daspoort vastrap;
(b) Bosveld vastrap; (c) Swaai vastrap; (d) Hartenbosch vastrap; (e) Ma kom kyk vir Lena

AACD 193 Ollie Viljoen
1. keurspel no 6 (Vastrap); 2. Keurspel no 3;
3. Keurspel no. 2 (wals); 4. Al lê die berge nog so blou, Vaalhoed se baas;
5. Huisie in die Vrystaat, Mooirivier se vlakte;
6. Keurspel no. 2 (polka); 7. Hantamberge, Outeniquaberge;
8. Tien mooi nooiens; Meisie van my drome;
9. Kom dans; 10. Maanlig op die Vaalrivier se walle;
    Nagtyd in die Bosveld
11. Keurspel no. 4; 12. Keurspel no. 9; 13. Ou ryperd; Saal aan die muur; 14. Keurspel no. 7; 15. Bokkie my hart is so seer; 16. lostrap; 17. Koekoekwals


AACD 194 Baba Opperman

1. Maria vastrap; 2. Reggie se seties;
3. Veldskoen wals; 4. Belvedere vastrap;
5. Stormloop; 6. Sam vastrap;
7. Johan se vastrap; 8. Ella se kwêla;
9. Vaaljapie vastrap; 10. Grenswag;
11. Vêrkyker seties; 12. Tokkel






AACD 195 Corrie Nortje


1. Geelbekkie seties; 2. Suurberg vastrap;
3. Kwêla-Pierre; 4. Opskud nommer vier;
5. Die aap seties; 6. Die hartseerwals;
7. Een druk een soen; 8. Klipdorp vastrap;
9. Bessiebossie kwêla; 10. Mossie se Moses;
11. Die skeermes polka; 12. Lettie se wals





AACD 196 Corrie Nortje

1. Lekker swaai; 2. Verlange;
3. Township kwêla; 4. Kaapse klonkie;
5. Skeef loop; 6. Petronella;
7. Vaaljapie; 8. Konsertina boogie;
9. Suikerbossie; 10. Wakker trap;
11. Bielie Balie; 12. Lenie se polka






AACD 197 TBK musikante

1. Vermaasdrif wals; 2. Soebat - seties;
3. Lente - wals; 4. Roosterkoek - seties;
5. Kraanvoël - wals; 6.Vinnige vingers - vastrap;
7. Uit die Boland - wals; 8. Oom Sakkie se polka;
9. Annatjie se wals; 10. Die lekker kêrel - seties;
11. Petronella - vastrap; 12. Wals vir ou Steph






AACD 198 Hannes Viljoen

1. Witvoet polka; 2. Eggo mazurka;
3. Oom Frans se seties; 4. Verlaat my nooit - wals;
5. Kiewiet draf - seties; 6. Vêr in die Vrystaat by jou;
7. DIe kapkar seties; 8. Wildeman wals;
9. Die lekker kêrel; 10. As die aandskadus daal;
11. Jasper se polka; 12. Net vir jou - wals






AACD 199 Tom Senekal
1. Hier's ek weer; 2. Pietie se wals;
3. Fynloop seties; 4. Keurspel: Laat my los polka/ Lenie se polka
5. Die skoffelploeg seties; 6. Wonderboom wals;
7. Witwortel vastrap; 8. Roosterkoek seties;
9. Uit die Boland; 10. Kransdraai;
11. Keurspel: Kromdraai / Waenhuis mazurka;
12. Potbrood seties






AACD 200 Adam Tas

1. Gouestroop; 2. Krulkop seties;   
3. Soetlief wals; 4. Hans se gemmerdans;   
5. Gisternag se droom; 6. Bielie Bielie;   
7. Suikerklonkie; 8. Nakkie se seties;
9. Adam se kwêla; 10. Waterpoort vastrap;   
11. Tierlantyntjies; 12. Na die oes



















































1 comment:

  1. To: kallie@telkomsa.net.
    Please advise price per CD, payment method and mailing of CD'S. I am placing an order for the following CD'S, if available: (they are all AACD numbers): 227;230;238;103;105;107;112;115;131;137;143. (TOTAL ORDER:11 CD'S).
    Kind regards, Kobus van Loggerenberg. cell: 082 928 3292.

    ReplyDelete